Onkunde heers oor die Sol Plaatje-universiteit en die Sol Plaatje-munisipaliteit. Dit is wys om kennis in te win eerder as om in onkunde opmerkings te maak.
Julius Koen is besorg oor roofvoëlvrektes by son- en windkragaanlegte, en is gemoeid om bewusmaking hieroor te verhoog en beseerde voëls te rehabiliteer.
|
The recent Market for Charity at McGregor Museum featured a Tug-of-War demonstration, while SANBS set up a stall for the first time.
Wanbetalings aan gesondheidswerkers in die Noord-Kaap veroorsaak ‘n krisis, met personeel wat geen toelaes ontvang het en salarisprobleme ondervind.
‘n Botaniese tuin gaan deur die Sol Plaatje-universiteit op die terrein van die Oppenheimer-tuine in Kimberley gevestig word.
Nadat die polisie se laboratorium ‘n bewysstuk in ‘n moordsaak verlê het, is in die hooggeregshof in KImberley beveel dat ‘n voorverhoorkonferensie gehou word.
|
LUSIKISIKI: Community assistance in Ngcoya locality led to the arrest of a man (28) who fell asleep after raping a woman (80) while she was sleeping with her grandchildren. The…
Child Protection Week highlights the importance of families in ensuring children’s safety, emphasising communication, education, and active involvement.
Die provinsiale regering word versoek om die impak van die sluiting van Farr in 2026 te hanteer, wat bewustheid oor fetale alkoholsindroom in die Noord-Kaap beïnvloed.
By 2 June, all major leaks as planned were repaired after a scheduled water interruption in KImberley. Repairs were part of a larger R2.5 billion BFI programme.
