Four youth suspects were arrested for the carjacking of a Toyota Quantum which was overturned during a chase.
The Suzuki Griquas face the Leopards in their first SA Cup clash of the year on Saturday 7 March at 15:00 at the Suzuki Stadium in Kimberley. This promises to…
|
Die Noord-Kaapse regering gaan aan elke gesin van die vyf vermiste Ekapa-werkers geld skenk, asook ‘n koopbewys aan elke Ekapa-werker wat sy werk kwyt is.
|
Twee mans is in hegtenis geneem ná die dood van ‘n 13-jarige seun van Warrenton. Hy is vermoedelik deur inbrekers in sy ouerhuis verwurg.
‘n Vashaaknoot van die orrel van die NG kerk Van Zylsrus het indirek tot ‘n kultuurkuier in die Kalahari gelei, met ‘n marathondag in Mei wat volg om die aasvoëlgeoglief…
‘n Tienerseun van Warrenvale in Warrenton is vermoedelik vermoor na hy ‘n inbreker in sy ouerhuis betrap het.
Die meer as duisend werknemers van Ekapa Minerals wat nou werkloos is met die myn se aansoek om vrywillige likwidasie, het skoknuus ontvang dat hul pensioene bevries is. Dit terwyl…
|
Die rioolkrisis weens verwaarlosing, swak bestuur en tegniese onbevoegdheid by die Goggapompstasie strek oor meer as twee dekades, terwyl miljoene liter afvalwater die veld instroom.
|
The Sol Plaatje Municipal Council adopted its Adjustments Budget, but ongoing legal and political disputes, particularly over manager Thapelo Matlala, hinder service delivery.
|
Mineral Minister Gwede Mantashe prioritised recovering five bodies at Ekapa Mine over financial discussions, urging unions to communicate better with management amid crisis.
|
