Tydens die beplande vreedsame protesoptog Maandag in Kimberley, is een persoon gewond en sewe in hegtenis geneem. Die optog volg oor ontevredenheid met onder meer swak dienslewering.
Die ToyRaiders van Upington Toyota is die wenspan van vanjaar se rolstoel-rugbytoernooi wat deur die APD Benede-Oranje-tak aangebied is.
Loslitdag 2024 was ‘n groot sukses, met werk wat reeds aan die gang is vir vanjaar se Loslitdag wat op 5 September, met die tema “Beyond the Label”, plaasvind.
‘n Noord-Kapenaar is een van tien finaliste van ‘n Mej. Tiener-kompetisie, en die publiek kan tot 31 Julie vir hul gunsteling stem.
Meakaila Katz utilised a scholarship for her education in teaching, aiming to become a clinical psychologist while inspiring her community and younger brother.
13 jeugdiges het ‘n ouetehuis in Springbok besoek om die gaping tussen geslagte te oorbrug en verbintenis met die bejaardes deur verskeie aktiwiteite te bevorder.
The Emntla Koloni Farming Co-operative received training to enhance skills for sustainable farming, supported by Noupoort Wind Farm and the NDA.
The 2025 Northern Cape Bowls’ Open Masters featured thrilling matches, highlighting dominant performances from CP Mathewson and Malandi Lambrechts.
|
‘n Egpaar van Kimberley, CJ en Carli Janse van Rensburg, neem vandeesweek saam aan die 50ste Fauresmith-uithourit deel, wat ‘n uitdagende rit oor drie dae is.
Vroue van Pomfret is met naaldwerkvaardighede ondersteun, te midde van sosiale uitdagings en verliese, terwyl hulle steeds hoopvol aan ‘n beter toekoms werk.

