Vir ‘n jong elektriese ingenieursgegradueerde van naby Springbok, het ‘n plaaslike internskapprogram die deur oopgemaak vir ‘n loopbaan in hernubare energie.
Met die tema “Wille Flaminke” is nog ‘n suksesvolle byeenkoms ter viering van Nasionale Fotoplakboekkunsdag (National Scrapbook Day) in Kuruman aangebied.
Besoekers aan die Diamond Pavilion Mall in Kimberley is Saterdag op Valentynsdag trakteer met ‘n lekkerny wat aan hulle uitgedeel is deur matriekleerders aan die Elizabeth Conradie-skool.
In ‘n vrolike piekniekatmosfeer is die ernstige onderwerp van geestesongesteldhede in volwassenes bespreek.
The Kimberley Harriers Running Club was named Club of the Year for 2025, with Melissa du Plessis winning best female road runner at the AGW awards ceremony.
Tydens die ghong-uitdaging op die plaas Tierkop kon skuts hul korrelvernuf oor afstande van 200m tot 1 607m uittoets.
Ritchie residents will participate in the Write to Rise workshop, aimed at addressing gender-based violence and social inequality through creative writing.
Ambassadors for Good launched a campaign to support boys’ mental health in Northern Cape schools, fostering resilience.
Players in the recent Northern Cape Bowls Fours Championships faced extreme conditions in the ongoing heatwave.