Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
FOTO | Glibberige gas besoek ‘boomrestaurant’ vir middagete
‘n Wyfieboomslang, besig met ‘middagete’ in ‘n versamelvoëlnes, het onlangs groot oë vir ‘n groep navorsers en vrywilligers gemaak.
-
POTPOURRI | Hard, sag, suur, taai – watter soort lekkergoedmens is jy?
Die mensdom en sy persoonlikhede kan met lekkergoed vergelyk word. Watter soort is jy?
-
LEWENDE WATER | Gebed vir daaglikse brood nie net vir eie tafel nie
Mag ons elke keer dat ons bid “gee ons vandag ons daaglikse brood,” nie net dink aan ‘n eie tafel nie, maar ook aan die tafels wat leeg is.
-
TWYFELHOEKIE | Dié uitkoms vir mens en dier het sy tyd
Wanneer die eerste somer-reën val, is dat asof mens en dier se binnekant sommer net lig. Dit is ná so ‘n lekker bui reën dat pa die huis sal binnestap…
-
FOTO | Besoeker van ver onderstreep uniekheid van geveerde vriende
Dit is nie aldag dat ‘n mens ‘n voël – wat oorspronklik van Suidoos-Asië is – in ‘n tuin in Kimberley opmerk nie.
-
KAMEELDORING | Eerlike gesprek nodig oor mens se idee van lewe en dood
Dié wat gebore word, sal sterf. ‘n Oeroue wet. Hoe het die mens so eiewys en selfbehep geword om te besluit wie leef, en wie nie. En hoe ons moet…
-
MENING | Hongersnood steeds ‘n werklikheid, so ook voedselvermorsing
Altesaam 232 jaar nadat Marie Antoinette van “laat hulle koek eet”-faam se kop gerol het, is die spreekwoordelike brood en koek buite bereik vir ‘n geraamde 673 miljoen mense oor…
-
TWYFELHOEKIE | Sulke mense is bitterder as gal en erger as galbitter
Ouma Plaas het ons geleer om nastergal te eet, maar was wys om ons ook te leer van galbitter – soos sommige mense is.
-
POTPOURRI | Naam van bekende as roete-aanwysing ‘rafel senuwees uit’
Om padaanwysings te volg met ‘n straatnaam, wat na ‘n bekende leier vernoem is, is soms nie so eenvoudig nie.
-
Eksamentyd: Span kunsmatige intelligensie in om leer te bemeester
Vind meer uit oor tegnieke om kunsmatige intelligensie in te span om jou metodes van leer, asook jou studieroetine te verbeter.









