Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Hoofartikel: Geluk wag glo vir elkeen in die son
Geluk is ‘n basiese menslike doelwit, en hoe gelukkig Suid-Afrikaners is, word in die jaarlikse Wêreldgelukkigheidsverslag bekend gemaak.
-
Hoofartikel: Veranderinge kan verbeteringe wees
Met die sekondewyser wat vasberade sy klein treetjies deur elke minuut en elke uur stap, stap die uitlating “the only constant is change,” saam.
-
Twyfelhoekie: Kies só koers by lewe se kruispaaie
Daar kom tye in ons almal se lewe dat ons nie kan uitstel om sekere besluite te neem nie.
-
Potpourri: Wekroep ruk die hart
Ons praat maklik van ons tyd op aarde wat min is en waardeer moet word. Terselfdertyd hardloop ons rond, skarrel om alles gedoen te kry.
-
Kameeldoring: Waardes bly vas in gene, opvoeding
“Higher education collapses if the morals and character fail to prove and show that,” skryf Ehsan Sehgal. Geen medalje, graad, sertifikaat, geleerdheid of amp,verseker goedheid nie.
-
Twyfelhoekie: Skielik lyk môre anders as vandag
Ons moet nie hoop en krag verloor in ons tyd nie, ’n volgende geslag lê voor. Ons moet vir die geslagte wat kom, bou en nalaat.
-
Editorial: Truth seems to be in eye of the beholder
A flamboyance of flamingos on Kamfers Dam outside Kimberley. The Diggers Memorial in Oppenheimer Garden in the Diamond City, with five life-sized bronze figures holding a diamond sieve through which…


