Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Lewende Water: ‘Dis nie verby, die Koning het nog ‘n skuif oor’
Ons ken dit. Situasies waarin ons voel ons is in ‘n doodloopstraat. Jou lewe is ‘n gemors. Jy voel leeg. Jy voel verlore.
-
Hoofartikel: Magspel van diegene in beheer vertrap vertroue in demokrasie
Volgens aanduidings is demokrasie in die weegskaal weens die onderdrukking van fundamentele regte van werkers die wêreld oor.
-
Potpourri: Wêreld is ongelooflik groot, maar ook klein
Die wêreld is ongelooflik groot, met plekke waarvan ons nog nie gehoor het nie. Terselfdertyd is die wêreld klein.
-
Twyfelhoekie: Oordink die lewe op ver paaie, beweeg vorentoe
Soms is dit goed om nie bang vir jou eie gedagtes te wees nie; om uit te kom by die bitter wat in jou lewe is; om die pad vorentoe…
-
Kameeldoring: Trane van verligting val saam met die mildelike reën
Herfs het reën gebring. Met die eerste druppels wat geval het, was dit soos groot en swaar trane van verligting. Reën is ‘n geskenk, ‘n wonderwerk.
-
Hoofartikel: Hele bestel het skuld aan honde-aanval
Wie dra almal skuld aan die onlangse honde-aanval in Galeshewe in Kimberley waartydens ‘n tienjarige kind deur ‘n pitbull vermink is?
-
Potpourri: Dure les altyd iewers te leer
Deur die loop van die lewe wag daar verskeie dure lesse wat ons moet leer. En as ons nie hierdie les onder die knie kry nie, wag dieselfde les in…
-
Twyfelhoekie: Natuur se grootsheid laat ‘eie ek’ krimp
Die grootsheid van die natuur maak my klein, en onlangs het ek net weer onder die indruk gekom van hoe min ek werklik weet.
-
Kameeldoring: Rooymiere geniet aapstreke
Die Rooygesin plus vriende gaan Jozi-dieretuin toe. Vyf kinders, vier grootmense, drie pakkies pleisters en ‘n paar klamlappies – vir ingeval.








