Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
MENING | Sing en doen gerus soos Zibi en al sy maters van ouds
Wanneer het rommelstrooi ‘n nasionale sport geword, en wanneer het elke dorp en stad wêreldkampioene in dié sport gekry?
-
FOTO | Steek reeds kop uit vir perfekte blomseisoen
Vanjaar se blommeseisoen in Namakwaland en omgewing het reeds begin, en die verwagting is daar dat die blommeprag vir ‘n aantal weke sal duur.
-
POTPOURRI | Erken volle omvang (of grootte) van jouself
Soms pas ‘n mens iets aan, selfs al vermoed jy dit gaan nie pas nie − in die hoop dat jy iewers ‘n paar gram verloor het en dat die…
-
TWYFELHOEKIE | Dood herinner ons telkens aan die voorreg om te lewe
Dood maak seer en is swaar, want ons verlang en worstel daarmee, maar dood herinner ook elke keer weer aan die voorreg van lewe.
-
FOTO | Blinkoog skyn ‘Ou Blinkoog’ oor Oranjerivier
‘Ou Blinkoog’, te sien langs die N14 tussen Upington en Keimoes, bly ‘n verskynsel waaroor reisigers wonder.
-
LEWENDE WATER | Pelgrimslied van ouds gee steeds hoop op lewenspad
Psalm 121 is ‘n pelgrimslied, ‘n lied vir die pad deur die lewe: Of jy in ‘n nuwe seisoen van die lewe instap, ‘n moeilike tyd deurmaak, of met die…
-
MENING | Stilbly en ‘shut-up’ nie meer die regte antwoord nie
Met Maandag se ‘shutdown’ wou inwoners nie meer stilbly en ‘shut-up’ nie.
-
Shattered Silence Episode 3: Know your rights – GBV & the law
Welcome back to Shattered Silence, the podcast amplifying the fight against gender-based violence in South Africa. In this powerful episode, we speak to Francesca Pedrosa Rodriguez, a lawyer working with…
-
POTPOURRI | Mense liggelowig oor goeie nuus; hang slegte nuus aan
Doen iemand iets goeds, sal die nadraai daarvan binnig ‘n stille dood sterf. Maar wanneer iemand iets slegs doen is dit vir weke ‘n onderwerp.
-
CONSPIRACY THEORIES | Trump slams supporters, Republicans over Epstein
WASHINGTON – President Donald Trump launched his most aggressive defense yet against conspiracy theories surrounding Jeffrey Epstein on Wednesday, turning his fire on his own supporters and fellow Republicans who…










