Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Lesersbrief: Doen jou deel uit die hart; laat staan die sondige lewe
Ons as mens is ongehoorsaam deur dag na dag te sondig. Ook wil dit voorkom of party kerke sommige mense wil uitwerk. En het ons nog tyd vir ons medemens?
-
Hoofartikel: Moderne mens bly tog met die maan gepla
Die mens het ‘n ingebore aangetrokkenheid tot die natuur. Al word dit nou kouer, is daar steeds tye waarin ‘n mens smag om buite te wees.
-
Twyfelhoekie: Oorbegin deel van die lewe, bepland of onbepland
Om oor te begin in die lewe is moeilik, maar soms onvermydelik. Dan het mense mekaar nodig, vir begrip en vir ondersteuning.
-
Potpourri: Voortdurende vrae vul daagliks ons gedagtes
Veral vroue worstel dikwels met vele gedagtes en vrae. Dit lei daartoe dat ‘n mens as verstrooid voorkom, terwyl dié vrae jou net goed besig hou.
-
Lewende Water: Liefde behoort handelsmerk te wees
Die kerk se handelsmerk is liefde. Ons moet ons liefde toon, selfs in konflik, terwyl ons onsself opoffer en mekaar onvoorwaardelik liefhet.
-
Hoofartikel: Wolf in skaapklere saai amok met KI-streke
Vakansiedae kan ‘n mens net soms uit die werk hou. Net so word ‘n mens soms in jou werk gebriek deur die vinnig-veranderende digitale ruimte.
-
Kameeldoring: Verlies nie leegheid, herinneringe help mens dra
Die herontdekking van eie identiteit ná die wegval van ‘n geliefde met wie jy dekades ‘n pad gestap het, is ‘n uitdaging om te oorwin.
-
Twyfelhoekie: Tevredenheid ‘n kuns en ook ‘n besondere gawe
Om tevrede te wees is ‘n besonderse gawe. Tevrede met wat gister oor jou pad gekom het, wat vandag oor jou pad kom. Tevrede met wat môre oor jou pad…
-
Potpourri: Wanneer die wêreld net om jou draai: Eieliefde kan verstom
“Jy is lief genoeg vir jouself.” Ons almal ken iemand wat so beïndruk is met hom- of haarself dat daar nie ruimte vir enige soort verhouding is nie.








