Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
POTPOURRI | Weet dit van jouself: Wat jy kan, en wat jy nié kan nie
Dit is belangrik dat elkeen van ons weet waartoe ons in staat is. Dit is dalk net so belangrik dat elkeen van ons weet waartoe ons nié in staat is…
-
LEWENDE WATER | Kies om jou nie blind te staar en weg te deins nie
Ons staar dikwels so na reuse-probleme om ons dat ons reuse-geleenthede laat verbygaan. Ons sien moontlikhede en geleenthede, maar deins weg omdat ons vrese groter is as ons hoop.
-
TWYFELHOEKIE: Die geheim is ‘n mens moet lief raak vir die wind
In Augustus, soos nou, waai die wind erg en woes. Die wind moet waai, en ‘n mens moet lief raak vir die wind.
-
Excessive screen time hinders young children’s development
No screen can replace the warmth of a real-life interaction, and families need to reflect on young children’s exposure to screens – although it offers convenience and short-term distraction.
-
MENING | Doen dit, al wil jy nie met ‘n tang daaraan raak nie
Tree weg uit jou wegkruiphoek en takel ‘n kwessie wat jou na aan die hart is, stukkie vir stukkie − al voel dit of jy nie eens met ‘n tang…
-
KAMEELDORING | Reik letterlik uit want aanraking is lewensbelangrik
Ons leef in ‘n tyd van armoede van aanraking. Sosiale afstandhouding, lang werksure en groeiende afhanklikheid van tegnologie ontneem mense.
-
FOTO | Skep komposisie met ritme, herhaling van unieke verskynsel
Unieke verskynsel lei tot komposisie deur wêreldbekende komponis.
-
POTPOURRI | Dié tipe mense, handelinge kan jou op ‘n plek laat bly
Iets wat as onbenullig voorkom, kan ‘n mens juis oortuig om op ‘n sekere plek te bly.
-
TWYFELHOEKIE | Effek van atmosfeer wat jy skep kring onverwags wyd uit
Mense onthou atmosfeer, reageer op atmosfeer en word ingebind deur ‘n positiewe atmosfeer. Watter atmosfeer skep jy of laat jy na? Wil mense by jou wees? Of eerder nie?
-
FOTO | Steek vierpoot vas op ‘halt’ by Dries se Gat
‘n Besoek aan die Mokala- Nasionale Park buite Kimberley bring altyd ‘n warm gevoel in die hart.









