Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bejaarde (85) in hof vir moord nadat hy glo seun in Bainsvlei skiet
Gert Bruhns, 85, het vandag in die Bloemfonteinse landdroshof op moord aanklag verskyn. Hy word daarvan aangekla dat hy sy seun Erich, 56, in Bainsvlei geskiet het.
-
Een dood, een ernstig beseer ná botsing tussen weermagbus, mynbakkie
‘n Manspersoon is dood en sy passasier ernstig beseer ná ‘n botsing tussen ‘n mynbakkie en ‘n weermagbus in die Noord-Kaap.
-
Foto-kompetisie: Kiek wol in al sy stadiums, kom in aanmerking vir groot pryse
Skryf in vir ‘n fotokompetisie waar die hele waardeketting van wol vasgevang word, en kom in aanmerking om groot pryse te wen.
-
Besoekers stroom na Augrabies-skouspel wyl soektog na vermiste toeris voortduur
‘n Toestroming van besoekers word in die volgende dae by die Augrabies-waterval verwag, terwyl die soektog daar na ‘n vermiste toeris voortduur.
-
South Africa’s flu season starts early, NICD urges vaccination
South Africa’s flu season has kicked off unusually early this year, starting on 24 March — the earliest onset since 2010.










