Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Deadline removed
National government has removed the 7 June deadline for citizens to move to their new homes. Businesses can now move to new premises, should they require to do so.
-
-
Verwyl jou tyd met interessante boekrak
Soek jy na iets om die tyd mee te verwyl terwyl jy tuis is tydens die nasionale staat van inperking?.
-
Tyd min vir wapens
Vuurwapeneienaars wag steeds om te hoor of Bheki Cele, minister van polisie, die amnestietydperk wat op 31 Mei verstryk, gaan verleng.
-
Inperking lei na frustrasie, hartseer
Die invloed van die inperking, nou in sy agtste week, het verskillende uitwerkings op Noord-Kapenaars, en dit is duidelik dat niemand onaangeraak is daardeur nie. Noordkaap het vir lesers op sy Facebook-blad gevra wat vir hulle die moeilikste van die…
-
Ontwerp weer bundel se voorblad
Chrizelle Strydom, ’n gr. 12-leerling aan die Hoërskool Upington, is vir die tweede agtereenvolgende jaar die voorbladontwerper van die Poort-digbundel. Sy het in Februarie aan die jaarlikse Poort-skryfkompetisie se voorbladkompetisie deelgeneem. In April is haar voorbladontwerp as beste ontwerp vir…
-
Groep reik uit om vroue te bemagtig
’n Groep plaaslike vroue en veteraan-politici het hul kragte en kundigheid saamgesnoer en ’n organisasie gevorm ten bate van vroue in Tstantsabane.
-
-
Hekkiesatleet gee nie moed op met droom
Haar droom om die beste hekkiesatleet te wees, het op die ouderdom van tien jaar begin, vertel Keila Fourie (16).
-
Mom’s cancer inspires artist
At this stage, the name Hergill Coghlan is not even a voice in the dark, but a name that should be kept in mind for the next few years as a young up-and-coming artist who will soon exhibit his work…





