Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dobbelaar kry 10 jaar vir moord
’n Man wat sy mededobbelaar na ’n argument oor ’n R100-noot doodgesteek het, is in die streekhof in Kakamas tot 10 jaar gevangenisstraf gevonnis.
-
LUR betreur ná skielike afsterwe
Mac Jack (55), Noord-Kaapse LUR vir onderwys, was nie kwaadwillig, ydel of ’n huigelaar nie. Hy was ’n meesterlike vakman – eerlik en opreg in sy betrokkenheid by die politiek.
-
Residents take stand against gender-based violence
EFF members protested outside the Kuruman magistrates court last week.
-
Moord, verkragting neem toe in Noord-Kaap
Verskeie gebiede in die Kalahari het volgens die provinsie se nuutste misdaadstatistieke die afgelope boekjaar veral toenames in moord en verkragting getoon.
-
Fratsongeluk groot skok
Die afgelope week het die gemeenskap van Kathu ’n laer getrek om die gesin van die vrou wie se 12-jarige seun haar per ongeluk doodgery het.
-
-
NC Cricket pays tribute
Northern Cape Cricket and the sporting community of Kimberley mourned the passing of one of its favourite sons Cecil Jacobs on 4 August.
-
Fund aims to help tour guides
More than 120 tour guides in the Northern Cape have received relief funding from the national Department of Tourism.
-
Telescope gets R800 m boost
The 64-dish MeerKAT, the precursor to the Square Kilometre Array (SKA), will be expanded by 20 dishes at a cost of R800 million.
-
Leerlinge se vaardigheid deur akteurs geslyp
Twee leerlinge aan die Onafhanklike Skool Curro in Kathu skuur nou skouers met van die land se voorste akteurs.







