Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Upington, Kimberley: Naamsveranderinge bevraagteken
Hoewel reeds in Februarie aangekondig is dat die lughawens in Kimberley en Upington ’n naamsverandering sal ondergaan, is min inligting tot op hede daaroor beskikbaar.
-
Nuusbrief ’n nuutjie gevul met lekker leesstof
NoordkaapBulletin se nuusbrief is ’n nuwe produk wat lesers in alle uithoeke deur middel van e-pos bereik. Dié weeklikse nuusbrief is ’n uitbreiding van die gedrukte koerant wat op ’n rekenaar of selfoon gelees kan word. Dit kan maklik aangestuur…
-
Kameeldoring: Wat is jou aandeel?
“With so much evidence of depleting natural resources, toxic waste, climate change, irreparable harm to our food chain and rapidly increasing instances of natural disasters, why do we keep perpetuating the problem? Why do we continue marching at the
-
Biltong verbly Suid-Afrikaanse harte reeds eeue lank
Winter is sinoniem met jag, en min dinge maak ’n Suid-Afrikaner se hart so bly soos ’n stukkie biltong. Só skryf Maricelle Botha.
-
-
Hoofartikel: Virusse nog lank nie uitgekuier
Die sowat 22 miljoen inwoners van Beijing werk steeds van die huis af in ’n poging om die nuwe vlaag van Covid-19-gevalle in dié stad te kniehalter.
-
Upington: Spanne draf uit
Rugbyklubs in die ZF Mgcawu-liga het oor die naweek in ’n koel Upington uitgedraf.
-
Dié diere nie nou gejag
Geen olifante, swartrenosters of luiperds mag in dié seisoen gejag word nie omdat die regering se besluit oor die jagkwotas vir dié bedreigde diere nie openbaar gemaak is nie.
-
Meerkat Marathon: Runners hit the road
The first Vodacom Meerkat Marathon since the onset of the Covid-19 lockdown saw more than 520 athletes flocking to Windhoek Draught Park in Kimberley on 14 May.
-



