Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Koerant reik ál wyer
NoordkaapBulletin, wat reeds sedert September 1982 ’n gesaghebbende en betroubare nuusbron in die Noord-Kaap is, se digitale voetspoor vergroot.
-
-
Abseilers lined up to help ring eagle
The team of abseilers who assisted Ronelle Visagie of the Endangered Wildlife Trust to ring a Verreaux’s eagle on the cliffs outside De Aar, also had to use a kayak.
-
Foto-beeld: Leef in die (besondere) oomblik vasgevang voort
Leef in die (besondere) oomblik vasgevang voort
-
Verdagtes val vas
Enkele ure nadat gewapende rowers ’n spazawinkel in Boshof op Vrouedag, 9 Augustus, beroof het, is vier verdagtes danksy die vinnige reaksie van die gemeenskap en die polisie op ’n grondpad aangekeer waar hul voertuig in modder vasgeval het.
-
Mothers given a helping hand
The Kenhardt Youth Development Project (KYDP) started Women’s Month by donating much-needed clothing and products for mothers and babies at the Kenhardt Community Health Centre (CHC).
-
Teams’ zeal do league justice
The teams campaigning in the Sol Plaatje Masters Football League have already locked horns a few times since the beginning of the month.
-
Lesersbrief: Ons staan bakhand vir beskerming
Gemeenskapsorganisasies in die Namakwalandse dorp, Steinkopf, veg al van 2021 af vir meer polisiebeamptes en polisievoertuie.
-
-
Zuma en kie wil ontslag aanvra in Piet Els-moordsaak
Die sewe beskuldigdes wat van onder meer die moord op Piet Els, ’n sakeman van Kimberley, aangekla word, gaan ’n hofaansoek om ontslag by die hooggeregshof indien.






