Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Soeke na waarom
“There are wounds that never show on the body that are deeper and more hurtful than anything that bleeds.” – Laurell K. Hamilton, Mistral’s Kiss.
-
Padongeluk buite Kuruman eis 7
’n Pa, swanger ma, hul jong kind en twee susterskinders is onder die sewe mense wat in ’n botsing sowat 15 km buite Kuruman op die R31-pad dood is.
-
Potpourri: Dit bly hoop se beurt
Ek hou by die verkeerslig stil. Langs my hou ’n onbekende voertuig stil.
-
Hoofartikel: Leer voordat die lewe jou oorval
In so ’n groepie jeugdiges is daar altyd een wat die koppe laat draai; wat onmiskenbaar die cool-faktor en die leier is.
-
-
Kameeldoring: Soeke na waarom
“There are wounds that never show on the body that are deeper and more hurtful than anything that bleeds.” – Laurell K. Hamilton, Mistral’s Kiss.
-
-
Titan op baan gevind
Die hindernisbaan was baie uitdagend en moeite is duidelik met die oprig van die hindernisse gedoen.
-
Twyfelhoekie: Jou naam is alreeds in die Boek
Is dit nie ironies hoe ons veg en stoei en skerm vir ons eie naam nie.
-
‘Ashoop tot tuin’ bring hoop én trots
’n Tuinmaakprojek wat net meer as ’n jaar gelede in Rosedale en Hash Valley in Upington begin het, het reeds ’n “ongelooflike verandering” gebring.





