Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Cricket underway
The Staats Pro20 Night League, presented by the Staats Primary School in Kimberley, is currently taking place after the event commenced in middle September, to be concluded on 4 and 5 November.
-
De Aar-watersuiwering stort in duie
Onlangse toesighoudende inspeksies en hommeltuigmateriaal het die vervalle toestand van die afvalwatersuiweringsaanleg van De Aar opnuut beklemtoon.
-
Ondersteuning vir landbousektor beloof
Sy lê elke reënseisoen wakker in vrees dat die geld wat bestee word om die vloedwalle langs die Oranjerivier op te knap, verlore kan gaan.
-
-
Skones bou toring van voedselprodukte om ander te help
Deur die bou van ’n toring van nie-bederfbare voedselprodukte wil die huidige Mev. Noord-Kaap en ander titelhouers vanjaar die wenners van die Power Towers-projek wees.
-
Gemeenskap pak roete saam-saam aan
’n Pretloop vir Bybels wat onlangs in Kenhardt plaasgevind het, het die hele gemeenskap betrek.
-
Vernieler se dade ‘tevergeefs’
’n Gedenksteen vir die sanger Bles Bridges naby Bloemhof, waar hy in Maart 2000 verongeluk het, is gevandaliseer.
-
Skop ‘teeblare’ in ander rekordhouers se oë
Sy woon in Wuppertal, die tuiste van rooibostee, en is nou die wêreldrekordhouer in die maak van die meeste koppies tee in ’n uur – 249.
-
Twyfelhoekie: Só gaan ’n gemeenskap vorentoe
Ek het die voorreg gehad om ’n geleentheidspreker op ’n geselligheid te wees waar ’n nuwe uitbreiding vir die versorging van bejaardes bekendgestel word.
-
Swak diens bly kwel
Die nalaat van die Dawid Kruiper-munisipaliteit om die emmers van die omstrede emmertoiletstelsel gereeld leeg te maak, het inwoners opnuut ontevrede.









