Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hoofartikel: Doen jou deel en beskerm kinders
Gemiddeld elke vyf uur raak ’n kind in Suid-Afrika weg, en 23% van dié kinders word nooit gevind nie, of word dood aangetref, of beland in mensehandel.
-
Sakkie se Arkie rig olyftak aan munisipaliteit
Die eienaar van die Sakkie se Arkie-toeristeboot by Upington wat jare lank in ’n hofstryd oor sy huurkontrak met die munisipaliteit gewikkel is, versoek vreedsame onderhandelinge.
-
Vermeende verkragter erken hy ‘hou van vroue’
Douglas Mtukwane (42), eertydse departementele woordvoerder van onderwys wat skuld op vier aanklagte van verkragting ontken, voer aan hy word “kwaadwillig vervolg”.
-
SAPS: Senior district managers appointed in NC
Two more senior police officers serving in the Northern Cape were appointed in permanent posts, effective from 1 November.
-
More senior police managers in Northern Cape appointed
Two more senior managers in the South African Police Service in the Northern Cape were appointed.
-
Grondhervorming in NK oes net stof
’n Politieke party en die National African Farmers’ Union (Nafu) meen grondhervorming in die Noord-Kaap “misluk omdat die regering transformasie onder ontluikende boere weerhou”.
-
Noord-Kaapse rolprent staande toegejuig; ontvang 5 eerbewyse op filmfees
‘n Rolprent uit Roodepan, Kimberley, het onlangs vyf eerbewyse op die onlangse Thokoza-filmfees in Gauteng ontvang.
-
Ses in jaagtog vasgetrek
Die polisie in Augrabies het ses vermeende gewapende rowers ná ’n jaagtog en skietery aangekeer nadat hulle glo ’n winkel beroof het.
-
500 parkruns x 5 km = grootse prestasie
Die 74-jarige Dieter Meyer van Kimberley het onlangs sy 500ste parkrun voltooi.
-
Verwelkom die somer met ‘n lekker slaai
Die Waldorf-slaai bly ’n klassieke gunsteling, en is ‘n perfekte pasmaat vir ‘n vleisbraaigeselligheid.









