Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Targets set to fly
The largest domestic clay target shooting event takes place this weekend at the Kimberley Clay Target Club when competitors from all of nine provinces compete in the annual Chairman’s Cup.
-
-
Football play-offs underway
The results of the Sol Plaatje Masters Football League play-offs that took place on Sunday (20/11) are as follows:.
-
Man uiteindelik begrawe
Die gesin van ’n 20-jarige man van Springbok wat in Oktober op ’n plaas in Amerika dood is, kon hom Saterdag (19/11) uiteindelik in die Noord-Kaap begrawe.
-
Man in Douglas voor sy vrou doodgeskiet
’n Middeljarige man is Dinsdag (22/11) in die vroeë oggendure in sy huis in ’n veiligheidskompleks in Die Erwe, Douglas, tydens ’n inbraak voor sy vrou doodgeskiet.
-
Verdagte verskyn in hof op moord van vyfjarige
Die 37-jarige verdagte wat Maandag hegtenis geneem is vir sy moontlike betrokkenheid by die verdwyning en dood van die vyfjarige Sharne Basson van Alheit by Kakamas, het Woensdagoggend in die Kakamas-landdroshof verskyn.
-
Vermy ‘wil hê’-aankope; bestuur jou begroting
Met Swart Vrydag-winskopies en ander spesiale aanbiedinge wat dié tyd van die jaar hoogty vier, is dit nodig dat die verbruiker van “wil hê”-emosie wegbly wanneer aankope gedoen word.
-
‘Raad in wanfunksionaliteit gedompel’, sê regter oor Hopetown
Danny Jonas is vir eers en hangende twee hersieningsaansoeke wat spoedig deur die hooggeregshof afgehandel moet word, nog die speaker van die Thembelihle-munisipaliteit in Hopetown.
-
Conditions in NC calls for swimmers to think twice
Several drownings have been reported following recent torrential rain and the opening of sluice gates in some parts of the Northern Cape.
-
Inwoners wil deel in gesprekke oor Upington se inkomste, oorde
Sowat 300 mense het Donderdag ’n griefskrif aan die munisipaliteit oorhandig weens hul kommer oor die bestuur van onder meer bates.









