Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Geskorste amptenare inderwaarheid ‘terug’
Die geskorste dr. Dion Theys, ’n voormalige waarnemende departementsbestuurder van gesondheid in die Noord-Kaap wat in twee strafregtelike sake van onder meer bedrog aangekla is, is saam met sy mede-beskuldigde Daniel Mosimanegape Gaborone, voormalig
-
LUR gryp in by Hopetown-chaos
Die harwar by die Thembelihle-munisipaliteit in Hopetown waar geen salarisse aan die einde van Januarie betaal is nie, gaan klaarblyklik nou opgelos word met “geduldige benadering”.
-
Northern Cape police clamp down on ‘coastal crimes’
As the West Coast rock-lobster season is currently open, anti-poaching actions were part of the multi-disciplinary initiative executed over the past weekend in Port Nolloth, Kleinzee, Vioolsdrif, Groenrivier and Alexander Bay.
-
Two arrested for possession of copper cables
Two men were arrested at Kamfersdam outside Kimberley for possession of suspected stolen copper cables.
-
New NC appointments welcomed in SAPS
Two more appointments in senior ranks in the South African Police Service in the Northern Cape were announced recently.
-
Geskorste NK-amptenare ‘terug by departement’
Die geskorste dr. Dion Theys, ’n voormalige waarnemende departementsbestuurder van gesondheid in die Noord-Kaap wat in twee strafregtelike sake van onder meer bedrog aangekla is, is saam met sy mede-beskuldigde “terug by die departement”.
-
Piet Els-saak (weer) uitgestel
Die verhoor van die sewe beskuldigdes wat van die moord in 2018 op Piet Els, bekende sakeman van Kimberley en die gepaardgaande aanval op sy vriendin aangekla word, se verhoor is Maandag weens regstegniese probleme tot 13 Maart uitgestel.
-
Two NC culprits receive three life sentences each
On Friday, 3 February, Sandile Vaaiboom (35) was handed three life sentences in the Kimberley High Court for three counts of murder, and five years each for two counts of malicious damage to property.
-
R2,3 miljard glo ‘rede’ vir kaderaanstelling in Kimberley
Opposisiepartye het Vrydag uit ’n spesiale raadsvergadering by die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley geloop uit protes teen ’n “kaderaanstelling” wat die ANC glo op hulle wou “afdwing”.
-
Leer veerkragtig boer
Die krisis in Oekraïne het vir die wêreld gewys hoe kwesbaar ons internasionale voedselstelsels is en hoe kospryse die hoogte in kan skiet as insette skaars raak.










