Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Several of gang halted
A total of 19 members of the Hollanders gang appeared in the Kimberley Magistrates’ Court on Friday (05/05), facing 56 charges collectively.
-
DISCLAIMER
NoordkaapBulletin and Media24 have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossi
-
Clashes on playing field
Two club rugby matches occurred on Saturday (06/05) at the AR Abass Stadium in Kimberley.
-
-
Valke-kaptein vas
’n Kaptein van die Valke in Kathu, ’n polisiesersant van Kuruman en ’n sogenaamde informant is Donderdag (04/05) deur lede van die Valke op klagte van bedrog, korrupsie en regsverydeling in hegtenis geneem.
-
Gesteelde eiendom ter waarde van R60 000 in Kakamas gevind
Eiendom wat van ’n perseel in Kakamas se nywerheidsgebied gesteel is, is Woensdag 10 Mei te danke aan die toetrede van twee polisiekonstabels teruggevind.
-
Twee vas oor dwelms in lykswa
Mandrax en tik, ter waarde van duisende rande, is Dinsdag (09/05) in ’n lykswa wat by ’n winkelsentrum in Kimberley parkeer was, gevind.
-
Toernooi help diamante slyp
Die Hoërskool Diamantveld skitter met twee van sy leerlinge wat reeds, of binnekort, aan nasionale proewe deelneem om in Suid-Afrikaanse spanne ingesluit te word wat aan die Trinbago Statebond-Jeugspele in Trinidad en Tobago gaan deelneem.
-
Twyfelhoekie: ’n Tikkie perspektief vergemaklik vasbyt
Ek het onlangs die voorreg gehad om aan die Vasbyt-wedloop deel te neem.
-
Lees maak skatkis van kennis oop
Wie nie lees nie, sal nie weet nie. Wie nie weet nie, sal nie doen nie.






