Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
This Saturday: Kby ensembles host concert with children’s choir
On Saturday, 20 May, ensembles of the Kimberley Academy of Music (KAM) are in concert with the Bloemfontein Children’s Choir (BCC) in Kimberley.
-
Jagfokus: Resepte vier kos se wilde kant
Waag jou hand en tand aan dié pistachio-gemarineerde gemsboksteak en -wors, resepte van die kos-ghoeroe van die De Oude Kraal-landgoed, Marie Lombard.
-
Pensioners to be aware of pension fraudsters
Residents of Kuruman are advised to be cautious and vigilant as reports have emerged of fraudsters falsely claiming to represent Alexforbes, a well-known financial institution.
-
Infrastruktuur afgemat; faksiegevegte takel glo verder af
Die besluit verlede week van die Sol Plaatje- munisipale raad in Kimberley om die skorsing van die waarnemende direkteur van infrastruktuur op te hef nadat hy deur die munisipale bestuurder tydelik uit sy amp ontslaan is, voorspel niks goeds nie.
-
-
Club rugby: Teams butting heads
The weekend’s results of club rugby matches played are: Douglas beat Hartswater 35 – 19; SPU beat Black Warriors 80 – 3; and Universal beat Rooikatte 27 – 13.
-
-
Hoofartikel: ’n Oog op politiek raak leefstylkeuse
Die nimmereindigende eetlus van die trogvreters – soos wat gemeenskapsleier Tumelo Mosikare in die voorbladberig beskryf – is genoeg om enigeen se bloeddruk op te jaag.
-
Warrenton: Gesloer met hantering van waterkrisis kom Magareng duur te staan
Inwoners van Warrenton, wat reeds sedert 21 Februarie met leë krane moet saamleef, hoop dat die tydelike oplossing om water aan dié dorp onder die bestuur van die Magareng-munisipaliteit te verskaf vandeesweek afgehandel kan word.
-
Jagfokus: Springbok veelsydig
Springbokvleis is ’n uitstekende keuse vir diegene met vleistande – veral vir mense met hoë cholesterol wat aangeraai is om rooivleis te vermy.





