Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sol Plaatje-munisipaliteit gereed vir nuwe infrastruktuur-projek
Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley sê hy is gereed om met die R2,5 miljard grootmaat-infrastruktuur-projek te begin waarin hy beoog om waterverliese van 63% na 20% oor die volgende jare te verminder en uiteindelik tot 0% bring.
-
Leer liefde vir wiskunde van kleins af
’n Ouer se gesindheid teenoor wiskunde word direk aan sy of haar kinders oorgedra. Dit kan veroorsaak dat ’n kind bang vir die vak word, en nie selfvertroue het om te probeer nie.
-
Diamonds sparkle less bright
The Northern Cape Diamonds failed to win a match during the first weekend of the second and final leg of the Telkom Netball League (TNL).
-
Twyfelhoekie: Die wêreld gaan oor meer as net jy
Een van die vreemdste verskynsels van hierdie ou wêreld waarin ons leef, is dat sommige mense net nie kan sien dat die wêreld nie net oor hulle gaan nie.
-
Drugs worth more than R700 000 confiscated in Upington
Last week, drugs worth just under a million rand were confiscated by the police in the Northern Cape.
-
Assistance needed in finding family of Kimberley patient
Assistance needed in finding family of Kimberley patient
-
Shop owners arrested for illegal use of residents’ cards
Last week the police pounced on foreign nationals in several Northern Cape towns who were allegedly illegally utilising South African Social Security Agency (Sassa) and bank cards of community members.
-
Expert: ‘Cholera can be everywhere along rivers’
Cholera has claimed more lives than what has been officially confirmed. This is according to a water quality specialist who has visited every municipal sewage treatment plant along the Orange and lower Vaal River, and who has taken and analysed…
-
Kenner: ‘Cholera kan oral langs riviere wees’
’n Watergehaltespesialis wat die afgelope vyf jaar elke munisipale rioolaanleg langs die Oranje- en laer Vaalrivier besoek en watermonsters geneem en ontleed het, is oortuig dat cholera reeds baie meer lewens geëis het as wat amptelik bevestig is.
-
Dagboek: Wat om te doen, wat om by te woon
Dié bondige inskrywings, van gebeure oor die hele Noord-Kaap heen, word gratis deur NoordkaapBulletin geplaas.








