Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Lewende water: Wees tuis in kerk
Ons hoor al hoe meer stemme wat sê dat hulle nie meer op hul gemak in die kerk is nie.
-
-
-
‘Hol’ deur Kalahari ’n bekoring
’n Halfmarathon deur die natuurskoon en vars lug van die Kalahari bied ’n unieke bekoring vir deelnemers.
-
Vrou oorweeg pleitooreenkoms ná dood van ma
’n Vrou wat in 2018 na bewering die dood van haar ma veroorsaak het deurdat sy deur haar woonstelmuur in Cassandra, Kimberley, gery het, oorweeg ’n pleitooreenkoms met die staat.
-
Juwelierswinkel in Kby weer beroof
’n Juwelierswinkel in die North Cape Mall in Kimberley is Dinsdag 18 Julie tussen 11:00 en 12:00 deur ongemaskerde, gewapende mans beroof.
-
Vermiste man van Roodepan steeds gesoek
Die polisie in Roodepan, Kimberley, vra die publiek se hulp om die 35-jarige Basil Owen Smith op te spoor.
-
Kakamas rape suspect still at large
The police in Kakamas need the public’s assistance in tracing a rape suspect.
-
NC police force continues to combat crime
The recovering of stolen goods valued at R191 341, the confiscation of drugs with an estimated street value of R146 436, and the arrest of 318 suspects were part of the numerous operational actions and successes over the past week.
-
Veeboere maak die toekoms positief
’n Merinoboer in die Philipstown-distrik het op 24 Junie die negatiewe atmosfeer in die land besweer met die sesde Interskou-byeenkoms op sy plaas waarin hulle ander Jongooi-klubs genooi het om saam te leer en mee te ding.









