Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Potpourri: Tikkie stilte nodig
Sedert die grendeltyd het die lewe in die algemeen drasties verander. Nie net in ons eie land nie, maar wêreldwyd.
-
Twyfelhoekie: Kry koers op kruispad van die lewe
Daar is geen mens op aarde by wie dit verbygaan nie – kruispaaie.
-
Police operation yields success
The recovery of stolen goods valued at R191 341, confiscation of drugs with an estimated street value of R146 436, and arrest of 318 suspects were part of the successes of Operation Shanela in the Northern Cape over the past…
-
Titelaktes ondersoek
’n Ondersoek is aangevra na vermiste titelaktes wat vir tot 20 jaar van inwoners in die Gamagara-munisipaliteitsgebied weerhou is – 29 van die begunstigdes is reeds oorlede.
-
Brons met trots gedra
Die Junior Bokke het Vrydag (14/07) die bronsmedalje in die o.20-Wêreldbekertoernooi verower toe hy Engeland met 22 – 15 in die Athlone-stadion in Kaapstad geklop het. Wim Pretorius berig dit was hul beste vertoning sedert die aanvang van die toernoo
-
Kommer uitgespreek oor skuld wat afskryf is
Die Sol Plaatje-munisipaliteit het voortydig meer as R400 miljoen se onreëlmatige, ongemagtigde en nuttelose uitgawes afgeskryf, sê DA-raadslid Chris Whittaker in ’n verklaring. Die ouditeur-generaal het vroeër kommer uitgespreek dat sulke uitgawes o
-
Onderwysman weg, nie vergete
Baai Strauss (81), wat as een van Upington se knapste onderwysers beskryf word, is onlangs ná ’n operasie in ’n hospitaal in die Wes-Kaap oorlede.
-
Musicians welcome to join
Registration to participate in the first annual Northern Cape Orchestra Festival opened on Tuesday (18/07).
-
Hoofartikel: Emosies draai feite gou nek om
Op hierdie dag 54 jaar gelede – op 20 Julie 1969 – het ’n geraamde 650 miljoen mense op beeldsendings gekyk hoe Neil Armstrong die eerste mens word om die maan ná die eerste maanlanding te betree.
-
Aarto kan gou straf
Die strafpuntstelsel vir verkeersoortredings wat daartoe kan lei dat bestuurders hul rybewys verloor, voldoen aan die vereistes van die Grondwet.


