Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Munisipaliteit dok op ná verkragting
Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley moet meer as R4,5 miljoen aan een van sy werknemers betaal nadat sy deur ’n onbekende man verkrag is terwyl sy aan diens was.
-
Watertekort in Warrenton lei tot messteek
“Die straat is vol messtekery oor water – die mannetjies steek mes oor water. Wat moet ons nog oorkom, gemeenskap?”
-
Block dring aan op parool
John Block, die veroordeelde gewese Noord-Kaapse ANC-leier en LUR, dring aan om onmiddellik op parool vrygelaat te word omdat hy vir presidensiële kwytskelding kwalifiseer.
-
Dorp vir 6de maand sonder water
Inwoners van Warrenton betree nou die sesde maand sonder water. Teleurstelling is uitgespreek dat die minister van water en sanitasie, Senzo Mchunu, se onlangse besoek aan Kimberley nie ’n besoek aan Warrenton ingesluit het nie.
-
‘No waiting period to report missing person’
The escalation of missing persons reported, especially children, is of great concern to the South African Police Service in the Northern Cape.
-
Depression not the end of the road
Depression is much more than feeling blue, wanting to stay in bed or being tearful. You can be depressed and still manage to smile, chat to colleagues and function relatively well.
-
Help needed in finding missing Roodepan girl (4)
The police in Roodepan, Kimberley, are appealing to the public to assist in locating the four-year-old Precious Oliphant, who resides at 38804 Lerato Park, an informal settlement in Roodepan.
-
Temperatuur in NK styg geleidelik teen Woensdag
Hoewel ’n mens vanaf verlede week duidelik kon voel dat die lente op pad is, met botsels op kaal takkies en selfs hier en daar ’n vroegtydige bloeisel, is die koue van die winter nog nie verby nie.
-
Man met vermoorde Christiana-boer (76) se haelgeweer vasgekeer
’n Haelgeweer van die vermoorde André Scholtz (76), ’n deeltydse pekanneutboer van Christiana, is in die besit van ’n man gevind wat in Pretoria vasgetrek is.










