Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gesteelde baba van Kby ongedeerd gevind
Die polisie het Vrydagoggend 8 September omstreeks 09:00 ’n 21-jarige vrou van Greenpoint in Kimberley vir die diefstal van ’n babadogtertjie uit die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal in Kimberley in hegtenis geneem.
-
Warrenton se druppels water verdwyn in lekplekke
Hoewel inwoners van Warrenton ná meer as ses maande sonder water in die krane so drupsgewys watertoevoer het, is omstandighede geensins ideaal of gemaklik nie, en moet hulle sien hoe kosbare water ongebruik deur lekplekke in waterpype wegvloei.
-
WEN KAARTJIES | Vroue-oggend vrolik gemoed op; ‘laat onderrok uithang’
Twee lesers van NoordkaapBulletin kan elk twee kaartjies wen na ‘n oggendteegeselligheid in Kimberley waar die aktrise, sepiester, TV-aanbieder en verhoogpersoonlikheid Milan Murray aan vroue gaan vertel: “Laat jou onderrok uithang”.
-
Jonkers had “sleutel tot staatskas”
Die verhoor waarin Steven Jonkers, deesdae die Noord-Kaapse adjunk-direkteurgeneraal, en drie ander van onder meer oortredings van die Wet op Openbare Finansies en bedrog aangekla is, gaan voort.
-
Kidnapped Kimberley baby found unharmed
The police in Kimberley arrested a 21-year-old female in connection with the kidnapping of a baby girl on Wednesday afternoon, 6 September, from a hospital in Kimberley.
-
Diefstal van baba uit Kby-hospitaal kry hewige kritiek
Die gesloer van owerhede rondom ’n babadogtertjie wat Woensdagmiddag 6 September uit die K3-saal van die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal in Kimberley gesteel is, word hewig kritiseer.
-
The My Story Tribe: Kinders leer eie identiteit; eie storie deur joernale
Hoe om jou unieke identiteit te help vestig deur jou eie storie waarin jy die hoofkarakter is, is waaroor die stigter van The My Story Tribe eersdaags met laerskoolleerlinge in Kimberley gaan gesels.
-
Keimoes-waterwiel: Herstelwerk nog aan die gang
Keimoes se bekende waterwiel is nadat dit in die tweede week van Augustus vir herstelwerk afgehaal is, nog nie terug op sy plek in die besproeiingskanaal langs dié dorp se hoofstraat nie.
-
Kamfersdam: Kby se ‘flaminkparadys’ bevat hoë vlakke E.coli
Terwyl Kagisho Sonyoni, uitvoerende burgemeester van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley, onlangs in ’n onderhoud gesê het daar is “geen grootskaalse rioolprobleme nie”, toon watermonstertoetse hoë vlakke van E.coli-bakterieë in Kamfersdam.
-
Yonder vier hartlik fees
Die derde Yonder Hartsfees het op Sondag 3 September ten einde gekom nadat duisende besoekers sedert Donderdag deur die hekke gestroom het.










