Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Keimoes: Bome simbolies van nuwe hoop
Vyf witkaree- en drie ebbehoutbome is by die kliniek in Keimoes deur AfriForum se plaaslike tak aangeplant.
-
Kimberley: ‘Doen nóg waterherstelwerk nou’
Opposisiepartye meen Kimberley se waterinfrastruktuurprobleme en watertoevoertekorte wat inwoners op Sondag 8 Oktober onverhoeds betrap het toe krane heeldag droog was, kan tot ’n algehele ineenstorting lei.
-
Involvement in child’s educational journey leads to strong foundation
Parental involvement is essential for a child on all levels, including academic achievement. It is undeniable that children whose parents or guardians support them in their educational journey have a stronger foundation.
-
Young lives being lost on SA roads avoidable through constant vigilance
The roads are especially dangerous for new car owners and first-time drivers who face their fair share of unique risks, an expert explains.
-
Moordverdagte se volgende hofverskyning in 2024
Die saak van Daniel Wilfred Alberts (38), wat onder meer van die moord op twee lede van die blitspatrollie in Kimberley aangekla is, is na 29 Januarie vir verdere sielkundige waarneming uitgestel.
-
Visie leef voort in nuwe kompleks by Yonder
Die inwyding van die Sam Goldblatt-kompleks is ’n uitstekende voorbeeld van hoe ’n projek deur samewerking beplan en uitgevoer kan word.
-
Noord-Kaap lewer o.30-rolbalkampioene
Vir die tweede keer in vyf jaar is die Noord-Kaapse o.30-rolbalspan as die kampioen van die Suid-Afrikaanse o.30-rolbaltoernooi gekroon.
-
Tussenverkiesing in Kimberley ontaard in ’n drama
Die komende tussenverkiesing op 11 Oktober in wyk 1 in Kimberley het in ’n drama ontaard nadat die DA uitgeskakel is omdat sy kandidaat na die PA oorgeloop het. Die DA kon weens ‘n gebrek aan tyd nie ‘n ander…
-
Herlaaistasies vir elektriese voertuie langs hoofroetes beplan
Talle dorpe, padstalle en ander liggings langs hoofroetes in die Noord-Kaap is van die punte waar sonkrag-aangedrewe herlaaistasies vir elektriese voertuie (EV’s) beplan word.
-
Oudste Vrystaat-dorp vier 200ste bestaansjaar
Philippolis, geleë in die Suid-Vrystaat en net meer as 200 km van Kimberley, is die eerste dorp in die Vrystaat om sy 200ste bestaansjaar te vier.










