Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Keimoes se waterwiel terug op sy plek
Keimoes se waterwiel, dié dorp se bekendste baken, het op Dinsdag 21 November die pad terug na sy plek in die kanaal langs die hoofstraat gevind.
-
Kimberliete uitgenooi vir ’Carols under the Stars’ by Yonder
Inwoners van Kimberley kan hulself gereed maak vir ’n besondere “Carols under the Stars”-geleentheid op Woensdag 22 November vanaf 18:00 by Yonder.
-
Eise vir mediese nalatigheid skiet hoogte in
Die minister van gesondheid het Vrydag 17 November tydens ’n besoek aan die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaalkompleks in Kimberley gesê hulle werk saam met die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) om vals mediese regseise uit te snuffel.
-
Enkele plekke oor vir negende Boskonsert
Die negende Mokala-boskonsert, met Mathys Roets en Jacobus Silwer as gaskunstenaars, vind die naweek van 19 tot 21 April in die Mokala- Nasionale Park, sowat 80 km suid van Kimberley, plaas.
-
NK-tiener beste aktrise in land
Behalwe daarvoor dat sy haar skoolloopbaan as die ATKV se beste tieneraktrise in die land afsluit, het ’n gr. 12-leerling aan die Hoërskool Martin Oosthuizen (HMO) in Kakamas ’n uitsonderlike jaar met ’n rits eerbewyse beleef.
-
Cable theft cuts power supply to three hospitals in Kimberley
The Sol Plaatje Municipality in Kimberley will have an urgent meeting on Thursday, 16 November, with the police and other stakeholders after yet another vandalism incident at the MacDougall Street substation.
-
Maths ‘a favourite’ for young learners
To enhance Mathematics education for Gr. 5 and Gr. 6 learners at the Postdene Primary School in Postmasburg, the Nuberry Iron Ore Mine partnered with the My Maths Buddy One Book One Learner Project.
-
Benut registrasienaweek; maak seker jy kan stem in 2024
Suid-Afrikaners het hierdie naweek die geleentheid om te registreer om in volgende jaar se nasionale en provinsiale verkiesings te kan stem, terwyl diegene wat reeds geregistreer is, hul besonderhede kan bevestig.
-
Wêreld spel-spel groter
Die nasionale spelfeeskompetisie Woorde Open Wêrelde (WOW) het vir ’n klompie leerlinge aan die Groenpunt Primêre Skool in Greenpoint, Kimberley, sy naam gestand gedoen.
-
Belgrave Lodge: Tehuis reik uit vir bystand
In dié aftreeoord in Kimberley woon 54 bejaardes, waarvan slegs 17 nog op hul eie kan beweeg; met 14 wat heeltyds in die afdeling vir mense met Alzheimer se siekte versorg word.










