Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Historic cemetery ‘virtually destroyed’
All of Kimberley’s historic cemeteries have suffered from vandalism and little or zero municipal maintenance over the last 30 years, but none have come as close to being virtually destroyed as the Gladstone cemetery on Kenilworth Road has.
-
-
New homes changing lives
Two new houses for two families residing in Olifantshoek have been built by Kumba Iron Ore’s Sishen Mine.
-
-
Klagte by MRK ingedien oor water nie geskik is vir gebruik
Die water in Kakamas en Keimoes wat nie geskik vir menslike gebruik is nie, het daartoe gelei dat AfriForum in die Noord-Kaap die Kai !Garib-plaaslike munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) verkla het.
-
Fest a thorn
Amidst mix emotions it was announced last week that the Diamonds and Dorings Music Festival in the Kimberley area would return after a four-year absence.
-
SAID-bedrog bestraf in hof
’n Sakevrou van Hartswater is in die streekhof in Kimberley tot effektief vyf jaar tronkstraf gevonnis nadat sy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit honderdduisende rande bedrieg het.
-
NK-rolbalspeler palm silwer in by meesterstoernooi
Charles Peter (CP) Mathewson van Kimberley het tydens die afgelope naweek se o.30-meesterstoernooi-byeenkoms van Rolbal Suid-Afrika ’n silwermedalje verwerf.
-
Students invited to apply
High-performing students keen to join the retail industry can now once again apply for the Shoprite Group’s comprehensive bursary programme.
-
Skoleatletiek spring weg
Die begin van enige skooljaar word met atletiek vereenselwig, en op Vrydag 9 Februarie het geesdriftige atlete van sewe laerskole in die De Beers-stadion in Kimberley aan ’n sone-byeenkoms deelgeneem.








