Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Albinism Awareness Month: More speak out against stigma
Love a child with albinism in abundance and build their self-esteem and confidence because a cruel and judgemental society filled with stigmatisation awaits them.
-
Drie studente gepootjie sonder kollegesertifikate
Drie oudstudente van ’n kollege in Kimberley se drome om verder in onderwys te studeer is in skerwe nadat hulle twee-en-’n-half jaar nadat hulle afstudeer het, steeds nie hul sertifikate ontvang het nie.
-
Conservation trail run: Running to save vultures
Thanks to the annual Vulture Conservation Trail Run held at the Dronfield Nature Reserve outside Kimberley, an amount of R6 000 was donated to the cause of vulture conservation.
-
Oud-Mej. Wêreld dra steeds kroon as motiveerder
Volgens haar ma was Rolene Strauss die rofste dogtertjie wat bome geklim het, maar sy het altyd mooi gelyk terwyl sy dit doen.
-
Lewende water: Smagting na dors fyn beskou
Die haakbosse staan spierwit in die blom in die Kalahari. Dit is ’n teken van ’n nuwe seisoen. Behalwe dat die haakbosse blom, is die veld dor en droog en word met groot verwagting na die eerste reën uitgesien.
-
-
Twyfelhoekie: Verlange ’n sleutel na belangrike onthou
Laatmiddag sit ek in die tuin. Ek luister na die voëltjies wat regmaak vir hul nagrus. Ek sien die varkore wat vol in die blom is en die bome se lenteblare wat so mooi is.
-
Hartswater-moordsaak tot 2025 uitgestel
Die betoë in die Hartswater-moordsaak waarin Dan Brand, sy vrou Breggie, en hul dogter, Elzabie Brand, in 2020 op hul kleinhoewe vermoor en hul lyke naby Taung versteek is, is weer en noodgedwonge na Maart 2025 uitgestel.
-
-
Barney, 16 vermeende meelopers in hof; verhoor kan meer as tien weke duur
Die staat en verdediging het Vrydag 13 September oor oopgeslaande dagboeke kopgekrap om hofdatums te vind vir ’n bende-verwante verhoor in die hooggeregshof in Kimberley wat na verwagting meer as tien weke kan duur.








