Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Ketels ‘gorrel en gons’ vir sopies propvol skop by jaarlikse Mampoerfees
Lede van die Mampoerkultuurstokersgilde sal omtrent 650 bottels in 34 klasse vir die jaarlikse Mampoerfees inskryf waar jenewer, whiskey, rum en brandewyn ook beoordeel word.
-
Likwidasie-aansoek: Ekapa-myn op sy ‘knieë gedwing’; kommersieel insolvent
Die meer as 150 jaar waarin diamantmyne die bestaansrede vir Kimberley was, het tot ’n einde gekom nadat die laaste diamantmynmaatskappy in die Diamantstad voorlopig gelikwideer is.
-
KYK | Vasberade matrikulant maak grafte skoon vir blink toekoms
Sulandri Kotzé het die skoonmaak van grafte in ‘n winsgewende onderneming verander waarmee sy vaste doelwitte wil bereik.










