Netbal
-
Helpmekaar Kollege Eerste span Gauteng Netbalkampioene
Helpmekaar se eerste netbalspan kroon hul seisoen as Gauteng-kampioene! Fokus, karakter en Helpie-hart bring glorie vir die Kollege.
-
Motsepe Cup Netbal-toernooi – Hoërskool Fichardt skitter
Fichardtpark o.15A‑netbalspan behaal 2de plek by Motsepe Cup Vrystaat en kwalifiseer vir SA Kampioenskappe – trots op elke speler en afrigter!
-
Eerste netbalspan maak geskiedenis – BVHS beste in Vrystaat
Bethlehem Voortrekker se o.19‑netbalspan skryf geskiedenis – Hierdie span is Vrystaat se kampioene ná ’n naelbyt‑finale, met onwrikbare gees en spanwerk bo-aan die podium!
-
Glorieryke seisoen vir Volkies Netbal by Sedibeng Liga
Hoër Volkdkool Heidelberg Netbal oorheers die Sedibeng Liga met 11 spanne wat bo eindig, vyf A-spanne deur na Gauteng Kampioenskappe!
-
o.12A-Eerste Netbalspan is gekroon as Vrystaatkampioene
Truida Kestell 0/12A-Eerste netbalspan is gekroon as wenners by die Vrystaatkampioenskappe in Welkom.”Ons is trots op ons jong kampioene!”
-
Vrystaat Netbalspanne – Hoërskool Jim Fouche Netbalprestasies
JF Netbal blink uit: Ses leerders gekies vir Vrystaatspanne – ’n trotse bewys van talent, toewyding en JF‑gees!
-
Hoërskool Montagu Netbal wen Kaapse Wynland Worcester B-Liga
Montagu Netbalspanne skitter! Drie spanne wen hul B‑liga-groepe met trots, spangees en vasberadenheid – ons skool is ongelooflik trots!







