Netbal
-
Garsie o.17 A-netbalspan is oppad na SA Kampioenskap
Garsie 17A skitter met 5de plek in Gauteng en kwalifiseer vir SA Kampioenskap; 16A wen goud in Plaatkompetisie. Trots op ons meisies!
-
Eldo’s O.14A Netbalspan skitter – eindig 3de in Gauteng
Eldo se O.14A-netbalspan behaal 3de in Gauteng en kwalifiseer vir SA’s – ’n prestasie vol vasberadenheid en ware veggees!
-
Hoërskool Durbanville vier netbalsukses – In CTHSN Netbalspanne
“Hoërskool Durbanville is trots op 18 Durbies wat hul passie en toewyding beloon sien met keuse tot die CTHSN Netbalspanne – ware inspirasie!
-
La Rochelle Girls’ High School Netbal-leiers skitter in Wes-Kaap
Ses uitstaande La Rochelle-leerders skitter as netbal-leiers – trots, toewyding en karakter maak hulle ware inspirasie op en van die baan!
-
Gimmiesmeisies gekies vir leiersposisies in Wes-Kaapse netbalspanne
“Vyf Gim-netbaldogters is met trots tot kapteins- en onderkapteinsrolle in Wes-Kaapse spanne verkies – ’n bewys van hul talent, toewyding en Gimmie-gees.
-
Helpmekaar Kollege Eerste span Gauteng Netbalkampioene
Helpmekaar se eerste netbalspan kroon hul seisoen as Gauteng-kampioene! Fokus, karakter en Helpie-hart bring glorie vir die Kollege.
-
Motsepe Cup Netbal-toernooi – Hoërskool Fichardtpark skitter
Fichardtpark o.15A‑netbalspan behaal 2de plek by Motsepe Cup Vrystaat en kwalifiseer vir SA Kampioenskappe – trots op elke speler en afrigter!
-
Eerste netbalspan maak geskiedenis – BVHS beste in Vrystaat
Bethlehem Voortrekker se o.19‑netbalspan skryf geskiedenis – Hierdie span is Vrystaat se kampioene ná ’n naelbyt‑finale, met onwrikbare gees en spanwerk bo-aan die podium!
-
Glorieryke seisoen vir Volkies Netbal by Sedibeng Liga
Hoër Volkdkool Heidelberg Netbal oorheers die Sedibeng Liga met 11 spanne wat bo eindig, vyf A-spanne deur na Gauteng Kampioenskappe!
-
o.12A-Eerste Netbalspan is gekroon as Vrystaatkampioene
Truida Kestell 0/12A-Eerste netbalspan is gekroon as wenners by die Vrystaatkampioenskappe in Welkom.”Ons is trots op ons jong kampioene!”










