Menings | Opinions
-
TWYFELHOEKIE | Wees kundig tussen risikobestuur en met risiko bestuur
Wanneer jy ‘n berekende risiko in vertroue neem, kan jy teleurgestel word. Risiko, vertroue en gevolge gaan hand aan hand. Wanneer vertroue geskend word moet ‘n mens daarmee saamleef.
-
MENING | KI sal nie gou historikus se skoene kan volstaan nie
Hoewel kunsmatige intelligensie die gonswoord van ons tyd is en op elke denkbare terrein ingespan word, sal KI nie in die volgende geslag of twee die skoene van die historikus kan vol staan nie.
-
As regering aanhou om hede te befonds, kan dit toekoms vernietig
Riaan van den Bergh van FEDSAS sê Suid-Afrika se regering bestee meer aan politici en gevangenes per dag as aan leerders in skole per maand.



