Menings | Opinions
-
TWYFELHOEKIE | Sondag herinner ‘n mens om soms net te stop
Ja, sou pa sê, Sondag is Sondag. Dit is asof die bekommernis van die week minder is, asof die gejaag so ‘n oomblik nagelaat word en asof almal en alles net bietjie oorbegin.
-
MENING | Die son kom op en gaan onder, en wag nooit vir enigeen nie
Met onverbiddelike trant skaaf en wysig tyd aan moontlikhede, omstandighede en toekomsverwagtings.
-
Opinion | Seven years later, a TV moment raises questions about young voters, political literacy
A reflection on a live TV moment explores youth voting, political literacy and deeper understanding of democratic participation in South Africa.
-
MENING | Nie alle storms word op die weer-app voorspel nie
Dit is jammer dat die weervoorspelling-apps beperkings het, want dit wil voorkom of ‘n perfekte storm vir Suid-Afrika aan die broei is.
-
TWYFELHOEKIE | Moeilike mense is toe maklik om te vind
Is mense dan so moeilik? Of dink ons mense is moeilik as hulle van ons verskil? Of het mense gewoon net so geword dat hulle hul sin moet kry in alles?
-
TWYFELHOEKIE | Hoe gemaak met mense wat moeilik van karakter is?
Die huisvrou is moeilik van karakter, moeilik in haar woorde en moeilik in haar manier van dink. Haar man hanteer dinge maar soos dit kom…
-
MENING | Of jy met die maan gepla is al dan nie, dink tog twee keer, sê KI
Kunsmatige intelligensie kan inligting drasties verander, maar die einste KI beveel aan dat die mens moet aanhou om menslike skeptisisme, tegniese waarneming en kritiese denke te gebruik.
-
MENING | Gaan ons ‘Ver in die ou Kalahari’ op ‘n dag met nostalgie raam?
Mynbou bring rykdom, maar ook vraagstukke. Sonder deeglike, streng en volgehoue beplanning kan die provinsie se droom van ‘n mynbou-spilpunt ‘n logistieke nagmerrie word.
-
KAMEELDORING | Vind ambisie, selfs al is jy Budgie Blou, Muisvoël of Lyster
Hy sal met Muisvoël, Jan Frederik en Lyster praat, hulle oortuig oor sy plan. Muisvoël se kuif, sy hele look sal werk vir dit wat Budgie Blou beplan.
-
NARSISME 7 | ‘Jou hare lyk mooi’ sê sy; en ek wens ek was dood
My bene dra my tot terug by die toonbank van die haarsalon. Ek voel sleg. Verneder. Skaam. Skuldig.”My ma gee hierdie …” Ek hou R20 uit. “Sy sê dit is te min gesny vir R40.”





