Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Somerset East Golf Club a mecca for golfers
LAST year the Somerset East Golf Club reached the grand old age of 118. With its attractive club house, willing and always available caddies as well as a benign climate, it is indeed a mecca for any dedicated golfer.
-
Oil, rand to provide fuel breather end of February
FUEL prices are likely to drop again at the end of the month , according to the Automobile Association (AA) which was commenting on unaudited mid-month fuel price data released by the Central Energy Fund.
-
-
Goue oue van Hertzog vier 90ste verjaarsdag met All Blacks-koek
OOM Babietjie John Schaup van Hertzog in die Katriviervallei het die afgelope Saterdag sy 90ste verjaardag met ’n All Blacks-koek by sy woning op Hertzog in die Katriviervallei naby Fort Beaufort gevier.
-
Leerder ontvang Aquatics-
THEUNS van der Nest, kranige swemmer van die Hoërskool Cradock, het die afgelope week ’n pragtige toekenning vanaf Eastern Cape Aquatics ontvang.
-
Veteraneklub hou vrugtefees by tehuis
NAGENOEG sestig lede van die Kom-tot-Rus-veteraneklub het verlede Donderdag ’n baie gesellige vrugtefees by die Elizabeth Jordaan-tehuis bygewoon.
-
Prayer for the nation held in Michausdal
A UNITED prayer for the country under the theme, “Unite the Church, Unite the Nation”, will be held at the Michausdal Community Hall on Sunday, February 25.
-
Wolmark sak terug met 2.6%
DIE wolmark het op 14 Februarie se veiling effens teruggesak en die Cape Wools Merino Aanwyser, teen 2.6% papper, het op min of meer dieselfde vlakke verhandel as twee weke gelede en gerealiseer op R184.96/kg skoonwol.
-
Oom Saag en die B- en K-kommando’s
SATERDAGOGGENDE is ons vroegoggend by oom Saag, want dan kan ons koeimelk direk uit die speen drink en daarna drom ons om hom saam vir sy raaisels, grappies en stories. Ons sit kruisbeen voor hom op die stoep in die…
-
Uitsonderlike gebeure by rolbaltoernooi op Steynsburg
TYDENS die NOD-parespel wat onlangs op Steynsburg plaasgevind het, het drie spanne daarin geslaag om ’n agt op te tel.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






