Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Geliefde inwoner van Somerset-Oos oorlede
JOHNNY Cross, wat 36 jaar vir die Somerset-Oos-munisipaliteit, (vandag die Blue Crane Route-munisipaliteit) gewerk het, is op 11 April in die ouderdom van 87 jaar oorlede.
-
Katvisproduksie in akwakultuurtonnels in Graaff-Reinet-distrik uitgebrei
DIE eerste katvis is Dinsdag in een van die nuut-opgerigte akwakultuurtonnels op die plaas Karoo Cat Fish in die Graaff-Reinet-distrik oorgeplaas om die produksie van hierdie vissoort uit te brei.
-
Voedselsekerheid benodig hulpbronne, sê minister
VOEDSELSEKERHEID kan slegs behaal word deur volgehoue samewerking rakende programme van die Staat, die landboubedryf, agroverwerkingsnywerhede, kleinhandelsektor, navorsing, opleidings- en akademiese instellings, asook die breë gemeenskap.
-
Development fund for wool industry investigated
FOLLOWING extensive debate and deliberations, the National Woolgrowers Association’s (NWGA) executive committee has decided to investigate the possibility of establishing a development fund for the wool industry.
-
CHS seunshokkie vs Aliwal-Noord
OP Maandag, 16 April het die eerste en tweede seunshokkiespanne van die Hoërskool Cradock kragte gemeet teen dié van Aliwal-Noord op die Kwaggas se tuisveld.
-
Storm saai verwoesting in die Katriviervallei
INDIEN die gemeenskap van Tamboekiesvlei by Hertzog in die Katriviervallei enigsins getwyfel het aan die onheil wat met Vrydag die dertiende gepaardgaan, het hulle verlede week bevestiging daaroor gekry.
-
Karoo stoep wine tasting in Graaff-Reinet
THE Karoo Wine Club is celebrating its fifth annual Stoep Tasting Wine weekend from May 25 to 26 in the picturesque town of Graaff-Reinet.
-
Marlow klop Brandwag in Uitenhage
DIE Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het op Saterdag, 14 April met nege rugbyspanne teen Hoërskool Die Brandwag in Uitenhage rugby gespeel.
-
Belastingbetalers maak gereed vir nóg ’n verhoging
TERWYL belastingbetalers in die Inxuba Yethemba-munisipaliteit (IYM) van die Cradock- en Middelburg-distrikte nog steier onder verlede jaar se 10%-verhoging in belasting, het die IYM-stadsraad pas op ’n raadsvergadering aangekondig dat belasting vir
-
Drie Lombard-geslagte weer agter kospotte
CRADOCK se drie geslagte van die Lombard-huiskokke sal weer vanjaar die lepels laat klink by die Karoo Kosfees, wat vanaf 27 tot 30 April op Cradock plaasvind.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.




