Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Fort Beaufort man nets top brewery post
A YOUNG Fort Beaufort-born businessman has been appointed by Heineken Breweries as their manager for Port Elizabeth and the surrounding areas.
-
Kindersorg maak ’n verskil in lewens
KINDERSORG SA Cradock is ’n nie-winsgewende organisasie wat dienste lewer in Michausdal, Hillside en die Tarkastad plase.
-
Desray verander ’n gewone koek in ‘n ware kunswerk
OM koeke te versier is haar stokperdjie en, alhoewel sy geen formele opleiding ontvang het nie, kan Desray Britz enige feeverhaal of televi-siekarakter naboots.
-
Cradock klub hou geslaagde brugtoernooi
CRADOCK Brugklub het die afgelope naweek ’n goed ondersteunde brugtoernooi by die Victoria Manor en Tuishuise aangebied.
-
Schoombee Primêr ontvang skenking
DIE Schoombee Primêre Skool in die Hofmeyr-distrik het ná die onlangse skoolva-kansie ’n reuse skenking ontvang toe daar skoolklere by hul skool afgelewer is.
-
Theron Du Plessis Mnr. en Mej. CHS eindelik gekroon
OP Woensdag, 11 April het deelnemers aan die jaarlikse Theron du Plessis Mnr. en Mej. CHS-kompetisie die planke betree om die gehoor te vermaak en sake uit te spook vir dié gesogte titels.
-
Cradock manne groet nuwe rugbyseisoen
DIE onder 13A-rugbyspan van Laerskool Cradock het die jaar se rugbyseisoen afgeskop met hul deelname aan die Frans Erasmus Rugbytoernooi, op Grahamstad, asook aan die Marlow rugbyweek.
-
CHS oud-skoliere presteer
DIE afgelope week is CHS oorval met opwindende nuus en gebeure – nie net van hul huidige leerders nie, maar ook van oud-skoliere wat puik presteer.
-
Meisies blink uit by distriksnetbalproewe
OP Donderdag, 12 April 2018, het die eerste rondte netbalproewe vir hierdie seisoen by die Laerskool Cradock plaasgevind.
-
Boervrou organiseer eiehandig ‘n opruimingsaksie in Hofmeyr
LYNETTE Lord, boervrou van die plaas Alicedale in die Hofmeyrdistrik, het uit radeloosheid self begin om te organiseer dat die vuilgoed wat rondom Hofmeyr die wêreld vol lê, opgeruim word.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.









