Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wolmark vertoon laer vir derde agtereenvolgende week
DIE wolmark het vandeesweek vir die derde agtereenvolgende keer gedaal en die nasionale markaanwyser staan tans op R172.64 per kilogram skoonwol.
-
Hugs of Hope-welsynsorganisasie nou ook op Steynsburg
STEYNSBURG sal ook voortaan, soos Hofmeyr, ’n Hugs of Hope-welsynsorganisasie hê.
-
Marguerite gesels oor babadoeke
MARGUERITE Hattingh, sirkelsekretaresse van die VLV Sirkel Cradock, en opvoeding en kultuursameroepster van die Hofmeyrtak, het onlangs aan die Hofmeyr VLV kom wys hoe sy natuurbewaring toepas deur met omgewingsvriendelike babadoeke haar babas groot
-
Twee mense op pad na bruilof sterf in ongeluk buite Cradock
’n MAN en sy aanstaande skoonma is verlede Donderdag net buite Cradock oorlede toe ’n groot vragmotor met die Toyota Tazz waarin hulle op pad na Cradock was, gebots het.
-
Karel Theron hou suksesvolle netbaldag
DIE Primêre Skool Karel Theron het vroeër in Maart ’n o.7- tot o.9-netbaldag in Middelburg gehou.
-
Rosmead ruk op oor 20-jarige se moord
OP Donderdag, 1 Maart is die 20-jarige Doniya Pienaar wreed op Rosmead, sowat 13km buite Middelburg verkrag en vermoor.
-
STOEPSTORIE: Vervleg met my masjientjie soos ’n goeie koeksister
HIERDIE ignoramus van tegnologie is deur my kinders aan die hare in hierdie era van mouse, bytes en chips ingesleep. Dit ten spyte van my geskop en geskree dat ek nie die nuwerwetse ketoeters wil hê nie.
-
STOEPSTORIE: Antie Margaret se warm, moederlike omhelsing spoel oor my
DIE kwik staan digby die dertig grade toe ek voor die munisipale huisie in die skilderagtige Karoodorpie stilhou. Die parkie oorkant die huis is leeg.
-
STOEPSTORIE: Ons het gewed met die hele klas as getuies
TOE ek in 1960 in matriek kom, word ds. Karel van Heerden (Karel Gog of sommer ou Goggatjie) as onderwyser aangestel.
-
STOEPSTORIE: Dr Piet Roux soos vertel aan Wilna de Klerk
EEN van die belangrikste take van veldnavorsers, gesetel by die Landboukollege Grootfontein, naby Middelburg, is om die beste praktiese veldbestuursprogramme vir veeplase te ontwerp. Om hierdie taak uit te voer, is dit noodsaaklik om veranderings in
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.



