Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
DIARY/DAGBOEK
) religiousNG Kerk Somerset-Oos: Sal ’n erediens op Vadersdag, 17 Junie, hou. Daar sal geen wyksbyeenkomste tydens Junie en Julie wees nie. Opnames van alle eredienste is by die kerkkantoor teen R10 per CD of DVD beskikbaar. Junie is Hospice-maand…
-
Moedergemeente vier 200ste bestaansjaar
CRADOCK se NG Moedergemeente het die afgelope naweek hulle 200ste bestaansjaarvieringe gesellig afgesluit ná ’n week van Pinksterdienste wat deur ds. Johannes Nortier van Paarl aangebied is.
-
Bakkies Botha woon Grootfontein se borgefunksie by
DIE rugbylegende, Bakkies Botha, het op 6 Junie as gasspreker by die Grootfontein Landboukollege se borgefunksie in Middelburg opgetree.
-
Karoo Makelaar wen weer goud
KAROO Makelaars het vanjaar weer, vir die vierde maal in ’n ry, Santam se goue toekenning as beste makelaar in die Oos-Kaapse Platteland ontvang.
-
Rioolprobleem in Middelburg kry aandag
WERKERS van Chris Hani-munisipaliteit het die afgelope week aan ’n rioolprobleem in Meintjiesstraat, Middelburg aandag gegee.
-
Gill-Kollege se Corrie Bruwer tree af
NÁ bykans 24 jaar diens tree Corrie Bruwer nou af as sekretaresse by Gill-Kollege in Somerset-Oos.
-
Somerset-Oos se Comrades-deelnemers
’n PAAR atlete van die Somerset-Oos-atletiekklub het die afgelope Sondag aan die Comrades Marathon deelgeneem.
-
CHS redenaars deur na volgende ronde
REDENAARS van die Hoërskool Cradock het onlangs deelgeneem aan die ATKV-Redenaarskompetisie in Port Elizabeth.
-
Cradock Kankersorg offer diens
DIE bestuur van Cradock Kan-kersorg wil dit graag onder die aandag van die gemeenskap bring dat hulle nog steeds tot diens van kankerpasiënte is en mense moenie huiwer om hulle te kontak nie.
-
‘Fiat Lux, let there be light’ – Johnson Nqonqosa Secondary School
IT was a beautiful, sunny day when Johnson Nqonqoza Secondary School was presented with their very own “brITebox/battery powered tablet trolley”.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







