Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Midros-skool groet Oom Adam
NÁ 36 jaar het Adam van Ster, die hoof-skoonmaker by Middelland Senior Sekondêre Skool in Midros, die tuig op 31 Mei neergelê.
-
Die balle rol in Graaff-Reinet
ROLBALSPELERS (mans en dames) het verlede naweek op 9 Junie die balle in Graaff-Reinet laat rol om vir die Middellandse rolbalspan te kwalifiseer.
-
Wolmark sluit seisoen op rekordhoë prys
DIE wolmark het verlede week die seisoen op die hoogste prys ooit afgesluit met CH Wagenaar van Jamestown wat die seisoenale rekordprys van R230/kg vir ’n baal van 16,8 mikron behaal het.
-
Huis Cronjé is dié koshuis van Hoër Volkskool
SES jaar gelede is daar ’n nuwe koshuiskomitee verkies vir Huis Cronjé van die Hoër Volkskool in Graaff-Reinet.
-
Graaff-Reinet Museum hou 59ste algemene jaarvergadering
DIE Graaff-Reinet Museum het hulle 59ste algemene jaarvergadering op 8 Junie in die Ou Biblioteek Museum gehou.
-
Dankie vir bydraes tot fonds
HIERMEE wil ek graag baie dankie sê aan alle kerke, organisasies, skole, taxi-eienaars en persone wat dit moontlik gemaak het dat ons die mooi bedrag van R12 559.60 aan die organisasie, Pienk Bome, kon oorhandig.
-
Programme announced for Writers’ Festival
THE programme for the Karoo Writers’ Festival (July 19-22) was announced at Schreiner House in Cradock last week.
-
Karel Theron-netbalspan groet afrigter
DIE Primêre Skool Karel Theron in Middelburg se netbal- en rugbyspanne het op 9 Junie kragte teen die Laerskool Gill gemeet.
-
Cradock-hospitium trek swaar weens min fondse
CRADOCK se hospitium wat in 1997 met groot fanfare en baie verwagting ge-open is, is tans fi-nansieel op hul knieë en staar sluiting van hul deure in die gesig as fondse nie binnekort be-skikbaar gestel word nie.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





