Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Manie skitter by debatkompetisie
AFRIFORUMONDERWYS, Agenda en Solidariteit het gedurende April hul groot, onvoorbereide Debatkompetisie in Pretoria geloods.
-
Middelburg se Tannie Elsie vier 90ste
VANDAG is ’n besonderse groot dag vir Elsie Meyburgh, ’n bekende goue oue van Middelburg.
-
Student ongedeerd ná kaping
LIZAN Burger van Retreaders op Somerset-Oos, se dogter, Alzena Mulder, is op 27 Mei in die parkeergebied van ’n winkelsentrum in Somerstrand, Port Elizabeth, gekaap.
-
Mid-Karoo Express groei
SLEGS agt maande ná die eerste Mid-Karoo Express gepubliseer is, het EP Media aangekondig dat hierdie koerant vandeesweek met 3 000 koerante groei.
-
Five from Somerset East die in crash
SHOCK reverberated through Somerset East when the incredibly sad news reached town that five members of the Free Church of South Africa had died in an accident on Saturday, May 26.
-
Hugs of Hope truie vir boekbekendstelling
TOE Helené Prinsloo van NB-Uitgewers met Hugs of Hope op Hofmeyr kontak maak oor die brei van truitjies vir die bekendstelling van die akteur en komediant Schalk Bezuidenhout se nuwe boek “Truitjie roer my nie”, moes daar vinnig baie planne…
-
Ou Cradock kerk binnekort gerestoureer
DIÉ wat ’n sagte punt het vir die bewaring van Cradock se geskiedkundige geboue sal bly wees om te hoor dat SAHRA ingestem het om die 165-jarige Congregational kerkie op die dorp ten volle te restoureer.
-
Flo se soptrollie is Sondag se hoogtepunt
BEJAARDES van die Elizabeth Jordaan-tehuis op Cradock luister al van 16:00 af elke Sondag fyn vir die klanke van ’n trollie wat in die gange af kom.
-
-
Master wine blenders crowned at weekend tasting
ON Saturday 26 May, Dave and Tokkie Vorster attended a master class in wine blending, presented by De Wet Viljoen, winemaker at Neethlingshof Winery.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







