Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Karel Theron neem deel aan Hangklip-sportdag
DIE Primêre Skool Karel Theron se sportspanne het op 21 April na Queenstown gereis vir die Hangklip-sportdag waar die spanne almal meer as een wedstryd gespeel het.
-
Juffrou Marna bak koekies in klas
JUFFROU Marna Bekker van Schoombee Primêre Skool in die Hofmeyr-distrik wou die eerste dag ná die langnaweek die kleinspan in haar klas behoorlik bederf en sy het toe ’n plan gemaak.
-
Hokkieskool bied afrigtingstoernooi
WIE sou kon raai dat die Karoo kan spog met ’n hokkie-afrigter wat al selfs in Nederland ervaring as afrigter opgedoen het?.
-
CHS leerders blink uit
TWEE leerders van die Hoërskool Cradock is gekies om hul poësie in die Poort-tydskrif te publiseer.
-
DIARY/DAGBOEK
) churchesNG Kerk Somerset-Oos: Sal vandag, 10 Mei ’n Hemelvaartdiens onder leiding van Ds Chris du Raan in nuwe kerksaal hou. Hulle sal ook Pinksterdienste op 13 Mei om 09:30 en 18:30 en 14 Mei om 18:30 in die nuwe…
-
Afgetrede boer en sportman
WILLOUGHBY Lord (92) is ’n afgetrede boer van Hormeyr wat nou in die Erica Sentrum op Cradock woon. Hy is ’n dubbele Springbok-sportman, kampioen uithourit-perderuiter, outeur en nou ook kieriemaker van formaat.
-
Middelland samel fondse in vir projek
DIE leerders en personeel van die Middelland Senior Sekondêre Skool in Middelburg het op Vrydag, 4 Mei ’n Erfenisdag-loslitdag by die skool gehou.
-
Broodafleweraar deur rowers doodgeskiet
’n BROODAFLEWERAAR en sy assistent is die afgelope Saterdag op Hertzog in die Katriviervallei deur gewapende rowers oorval.
-
Race a successful challenge
FORTY-TWO cyclists from as far away as the Western Cape and Gauteng took part in the first Trek 2 Teebus race, which took place from April 26 to 29 at Harmonie Farm, west of Steynsburg.
-
Bobaas bakster deel geheime resep
JINNY Els, ’n inwoner van Cradock wat binnekort haar 80ste verjaarsdag gaan vier, is ’n bobaas koeksister-bakker wat onlangs besluit het om haar geheime resep met Mid-Karoo Express lesers te deel.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







