Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bekende joernalis besoek Michausdal-skoolkinders
DIE bekende parlementêre verslaggewer van die SABC, Lukhanyo Calata, het op 20 Julie ’n besoek aan die Michausdal Sekondêre Skool in Cradock afgelê.
-
DIARY/DAGBOEK
) religiousNG Kerk Somerset-Oos: Sal ’n nagmaal en dankoffer vir Transkeisending op 29 Julie hou. Dankofferkoevertjies is by die deure beskikbaar. Hulle soek ook finansiële bydraes vir die groot koste van klein Stefan Fourie se kankerbehandeling. Vir
-
Cradock-inwoner lê klag oor rioolprobleme
CRADOCK se water- en rioolprobleme is verlede naweek op die spits gedryf toe ’n inwoner ’n klag teen die Chris Hani-distriks-munisipaliteit (CHDM) en die departement van waterwese by die polisie aanhangig gemaak het.
-
Vossie deel sy gunsteling kaaskoekresep
Vossie de Vos is bykans aan almal bekend as die koster van die NG Moederkerk op die dorp. Maar, wat nie almal weet nie, is dat hy ook ’n bobaasbakker is.
-
Nuwe verpleegster by Kankersorg
Joan van Heerden het van kleins af geweet dat sy ’n gebore verpleegster is. Dit is haar passie om vir siek of ouer mense te sorg en hulle al die liefde te gee wat hulle so nodig het.
-
Fun and fur in Graaff-Reinet
THE South African Dog Agility Association held its South East Coast Regional Trials this past weekend in Graaff-Reinet at the Botanical Gardens Sports Grounds.
-
Bedford residents do it for Madiba
“MADIBA would be proud of us. I am a fan of his so I can guarantee that.”.
-
Local off to Women’s Sevens World Cup
ZENAY Jordaan from Middelburg has been capped yet again for the Springbok Women’s Sevens Rugby team that left on Saturday to participate at the World Cup in San Francisco.
-
Anna gekies vir nasionale span
ANNA Blom is ’n energieke 16-jarige Middelburger wat sinoniem is met verskeie sportsoorte.
-
Get a birds-eye view of Cradock district
FROM the top of Buffelskop in the Cradock district you can see the Cookhouse windfarm, more than 80km away. You also get a panoramic view of the Fish River Valley and layers upon layers of ancient Karoo mountains. Yet numbers…
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






