Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dit en Dat vier 50 jaar
DIT EN DAT-tuisnywerheid op Cradock wat daarop aanspraak maak dat dit een van die oudstes van sy soort in die land is, vier volgende jaar sy goue verjaarsdag.
-
Imibala-galery stal Walter Battis-kunswerke uit
BY die Imibala-galery te Kerkstraat 30 in Graaff-Reinet word besoekers gulhartig ontvang deur bestuurder Kim Imrie en assistent Ros Goodson.
-
Ksenia Duvenhage, ’n seën uit die verre
REEDS met ons eerste ontmoeting drie jaar gelede, is daar vir my iets bekends aan Ksenia Duvenhage.
-
NG kerk Somerset-Oos neem kateder in ontvangs
DIE kerkraad van die NG kerk, Somerset-Oos, het besluit om die erflating van Melt van Niekerk, ’n jare lange inwoner en lidmaat van die Kerk, op ’n sinvolle en tasbare wyse te laat voortleef.
-
Sasol Solar Challenge besoek Karoo
SONKRAG-AANGEDREWE voertuie van regoor die wêreld sê mekaar weer van 22 – 29 September die stryd aan tydens die Sasol Solar Challenge.
-
Insekdoder bring herinneringe terug van rooimiere, balbyters en Neef Weeluis
EK was bevoorreg om my kinderdae in ’n interessante era te beleef. Toe knaagdiere en insekplae die lewe vir ons ouers en grootouers onplesierig gemaak het.
-
Sonette trains artists in NZ
“WE’RE off to New Zealand again in August,” Middelburg painter Sonette Ols told Mid-Karoo Express when we asked her about the next big date in her diary. She glowed with anticipation as she talked of her involvement with training young…
-
Cradock dae sonder water en krag
VERBRUIKERS in Cradock is steeds besig om die skade van verlede week se driedaagse kragonderbreking te verwerk.
-
Cradock-tennisklub se kampioene aangewys
’n GROEP van 39 spelers, waarvan 18 in die mansafdeling en 21 in die vroue-afdeling meegeding het, het op 30 Junie aan Cradock-tennisklub se eerste formele enkelspel-klubkampioensbyeenkoms deelge-neem.
-
Cradock-Oos hou wynveiling
CRADOCK-OOS se NG kerk bied op 27 Julie ’n deftige dinee, wynveiling en dans by The Palms aan.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







