Hofsake
-
Henderson-verhoor: Vriendin verander glo getuienis ná ondertekening daarvan
Soos voorheen in die verhoor van John-Ross Henderson is sy regsverteenwoordiger deur die regter in die hooggeregshof in Kimberley gemaan om die waardigheid van die hof te respekteer.
-
Henderson-verhoor: Veelbesproke selfoon eerste keer in hof as bewysstuk
Die selfoon wat onder die bakkie van Jason Afrique gevind is, behoort volgens die staat aan John Ross Henderson wat aangekla word van onder meer moord.
-
Ouetehuis-aanrandingsaak weer uitgestel ná beskuldigde se operasie
Die opspraakwekkende hofsaak oor die beweerde mishandeling van ‘n 81-jarige vrou by ‘n ouetehuis in Welkom is Vrydag (10 Julie) in die Welkom Streekhof weer uitgestel.
-
Vrou (43) wat glo R4,6 miljoen van skool verduister bly naweek in aanhouding
Die 43-jarige vrou wat voorheen as finansiële administrateur by die Hoërskool Kathu gewerk het, bly die naweek in aanhouding nadat haar borgtogaansoek tot 7 Julie uitgestel is.
-
Appèlhof beslis teen spesialis wat weer by hospitaal wil werk
RONDEBOSCH – ʼn Ginekoloog wat gepoog het om sy reg te herstel om pasiënte by ʼn Wes-Kaapse hospitaal toe te laat nadat die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA) hom […]
-
Kidja-diamantbedrogsaak: Meer as vyf getuies die afgelope dekade dood
Die sterftes van meer as vyf getuies en een beskuldigde bemoeilik die Spesiale Handelshofsaak in Kimberley waarby R6,7 miljoen betrokke is.
-
Hof beveel boer moet onmiddellik toegang tot plase kry ná hy ‘uitgesluit’ is
‘n Boer van die Kenhardt-distrik het onmiddellike toegang tot sy huis en die besit van sy persoonlike eiendom gekry ná hy onregmatig van die plase waarop dit is, uitgesluit is.
-
Vullis hoop al drie weke lank in Mangaung se strate op
Terwyl vullis al byna drie weke in Mangaung se strate ophoop, sê AfriForum die metro moet inwoners toelaat om self vullis te laat verwyder sonder betaling aan MMM ook.
-
‘Geen samewerking of sameswering om te moor’ voer verdediging aan
Die moontlike moordwapen en gehalte van slotbetooghoofde was onder bespreking in die hooggeregshof in Kimberley waar twee mans van moord aangekla word.










