Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Derde moord in Gansbaai skok inwoners van rustige buurt
Die Gansbaai-gemeenskap en veral die Blompark-inwoners is geruk ná nog ‘n moord wat die afgelope naweek in hierdie eens vreedsame buurt plaasgevind het. Volgens die gemeenskapsaktivis John Jacobs is die…
-
Keer parasiete op jou troeteldiere sonder om jou beursie te knak
Vir baie troeteldiereienaars is die stryd teen parasiete ‘n voortdurende uitdaging. Vlooie, bosluise en inwendige wurms is nie net irriterend vir honde en katte nie, maar kan ook hul gesondheid…
-
13-jarige van Caledon wen vet atletiekbeurs en haar toekoms is blink
Sy is maar net 13 jaar oud – klein en fyn, maar het stamina, deursettingsvermoë en toewyding. En dis dié toewyding wat Naomi Abotsi, ‘n graad sewe-leerder aan Swartberg Primêr,…
-
Wetstoepasser van Hermanus wat kollega skiet se vonnis is ‘te lig’
Absolute stilte – by tye onderbreek deur ‘n sagte snik – het Woensdag (17 September) in die Hermanus-streekhof geheers in die oomblikke nadat ‘n Overstrand-wetstoepassingsbeampte, wat in verband met sy kollega…
-
Gansbaai: Twee beskuldigdes in Tobias-moord bly in selle
Twee groepe Gansbaai-inwoners was Vrydag by die Hermanus-landdroshof – die een groep om die familie van Ricardo Tobias, wat in Maart grusaam vermoor is, te ondersteun en die ander om…
-
WOW, Swartberg se leerders vaar goed in spelling
Leerders van Swartberg Sekondêr het besonder goed gevaar in die onlangse Woorde Open Wêrelde-spelfees en die Growsmart Educational Programme – Literacy and Mathematics. Drie leerders – Amorey Baadjies, Chloe Simons…
-
Moedige ma en haar hond van Hermanus op ysterperd deur Afrika vir kanker
Heidi van der Merwe van Hermanus se geesdrif kan nie gedemp word nie. Dié lewerkankeroorwinnaar se tweede kans op die lewe het van dié merkwaardige vrou ‘n kampvegter en avontuurlustige…
-
Nampo-Kaap in Bredasdorp kry weer rekordbesoekers
Dit is ‘n skou wat van krag tot krag gaan. Min het die organiseerders geweet toe hulle in 2018 besluit het om Nampo na Bredasdorp te bring, dat hulle elke…
-
Leerders van Swartberg Primêr in Caledon kry fietse
Swartberg Primêr in Caledon het onlangs ‘n skenking van 10 fietse ontvang. Dié skenking is deel van die Wes-Kaapse regering se provinsiale volhoubaarheidsprogram, wat onder meer niegemotoriseerde vervoer bevorder. Die…










