Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Matriekklas van Swartberg in Caledon kom weer byeen ná 40 jaar
Weens nasionale boikotte en onluste wat in Augustus na die Wes-Kaap oorgewaai het, was ‘n matriekafskeid nie vir die 1985-klas van Swartberg Sekondêr beskore nie.
-
Botrivier veg laat terug en wen stryd in Boland-Top12
Die twee spanne van die Overberg Botrivier en Safcol van Grabouw het Saterdag die streek by die Sanlam-Boland-Top12 verteenwoordig. Saffies het vasgeval, maar Botla Fire het teruggeveg en sy wedstryd…
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Brandbestryders steeds besig om vuur in bedwang te bring in Gansbaai-omgewing
Die brandseisoen het skaars begin en Gansbaai-inwoners kan getuig van ongemak en vrees toe ‘n brand op 25 Oktober in die omgewing uitgebreek het en steeds is die vuur nie…
-
Biblioteke in die Theewaterskloof-munisipale gebied vir bydrae vereer
Tydens die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport se onlangse kultuurtoekennings is twee biblioteke in Theewaterskloof vir hul uitsonderlike bydraes tot gemeenskapsontwikkeling deur geletterdheid, insluiting en opvoeding vereer. Die Tesselaarsdal-biblioteek…
-
Skolejukskei tussen twee skole in Hermanus opwindend
Die jukskei- interskole kompetisie tussen Hawston Primêr en die Laerskool Mount Pleasant het verlede Woensdag op ‘n naelbytstryd uitgeloop met die eindtelling 76-74 in Hawston se guns. Die beste meisiespeler…
-
Matrieks van Hoërskool Hermanus spring in die see as deel van tradisie
Party gebeurtenisse staan in jou skoolloopbaan uit – van jou eerste dag op die skoolbanke tot jou eerste interskole en jou matriekafskeid. Maar vir die matrieks van die Hoërskool Hermanus…
-
Akteur en gemeenskapsaktivis namens Riviersonderend in Spanje
Vir Jaco Koen van Riviersonderend is kuns – en om kuns onder die jeug te ontwikkel – absoluut alles.
-
Overbergspanne gee ondersteuners weer nuwe hoop
D ie twee Overbergspanne Safcol en Botrivier het ná ‘n swart naweek verlede week hul ondersteuners weer hoop gegee toe hulle die afgelope naweek wegholoorwinnings tydens die Sanlam-Boland-Top-12-kampioenskap aangeteken het.…
-
Stanford-inwoner se seep-saak floreer
Met haar sensitiewe vel en liefdie vir natuurlike produkte het Nicolene Gericke van Stanford Hills 23 jaar gelede die geloofstap geneem en Antjie’s Handmade Naturals begin. Antjie’s Handmade Naturals is…










