Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Adders nou stil in die Overberg, maar kobras loop rond
Die groen boomblare is ‘n bewys van die nuwe seisoen wat aangebreek het namate die koue weer terugtrek en vir die warm son plek maak. So ontwaak verskeie diertjies ook…
-
Visserman wat glo van boot in Hawston spring, steeds vermis
Emosionele tonele het Saterdag in die Hawston-hawe afgespeel toe familie en vriende van Calebjude “Long” Hunter wat Vrydag 14 November ter see vermis geraak het, by die soektog na die…
-
Eerste ereburger in Bredasdorp gekroon
Hy is geliefd in sy gemeenskap en oor die Overberg heen en hy maak ‘n verskil oral waar hy gaan. Vir Dirk Jantjies van Bredasdorp was dit meer as net…
-
Caledon-Kersmark weer eens ‘n groot sukses
Die gewilde Caledon-Kersmark, wat van 27 Oktober tot 1 November in die Caledon NG kerk se saal aangebied is, was weer eens ‘n groot sukses. Plaaslike besoekers sowel as dié van omliggende…
-
Twee spanne van Hermanus die Walkerbay Babes en Atlantics nog in
Al het die Overberg geen spanne in die halfeindstryde van die Sanlam-Boland-Top-12-kampioenskap nie, het Atlantics en die Walkerbay Babes nie teleurgestel nie en gaan hulle die Overberg in die halfeindstryde…
-
Laer reënval in die Overberg bring kommer
Die jaar se gemiddelde reënval is kommerwekkend en tonele van die droogte in 2017 laat baie mense bekommerd. Volgens die Overstrand-munisipaliteit is maar net 472 mm reën van 1 Januarie tot hierdie…
-
Rugbyvroue van Hermanus stoomroller Hexvallei; Atlantics steeds onoorwonne
Saterdag was daar ‘n fees van rugby in Hermanus by die Atlantics-rugbyklub toe die tuisspan vir Progress Suurbraak vir hul Super16-kragmeting daar ontmoet het. Progress moes die wedstryd met ‘n…
-
Riviersonderend-biblioteke se mense ruk op in pienk
Riviersonderend was verlede Woensdag (27 Oktober) in pienk getooi nadat die twee biblioteke in die dorp inwoners meer oor borskanker ingelig het. Gesondheidswerkers van Badisa het die inwoners by die Oostergloed-biblioteek…
-
Caledon-biblioteek leer vroue meer oor kanker
Borskanker is die mees algemene soort kanker onder Suid-Afrikaanse vroue en daarom is borskankerbewusmakingsveldtogte so uiters belangrik. Oktober is borskankerbewusmakingsmaand en gedurende dié maand vind verskeie aktiwiteite plaas – mense…
-
Vroue van die Caledon-vrouelandbouvereniging wikkel met talente
Die Caledon-tak van die Vrouelandbouvereniging het ‘n bedrywige paar maande agter die rug. Mense wat dink dié vroue bak en brou en hekel en brei net, maak ‘n fout. Interessante…










